1200gs vs 1150gsa

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tribes

Race Dog
WD Supporter
Joined
Jul 21, 2011
Messages
941
Reaction score
8
Location
Victoria West
Bike
KTM 1190 Adventure
Ek kyk na 2004 1200GS met 38 000km prys R60 000  teenoor 'n 2003 1150GSA met 84 000km prys R55 000. beide fiets het nie baie ekstas op nie.  Wil net weet of 'n 2004 1200 enige ander probleme het as die flange wat kraak want dit was die eerste 1200 gs wat uit gekom het. Of is dit veiliger om die 1150 te kry  wat hom al bewys het.
 
Top