Ek grawe gister weer in my pa se ou foto's en kom toe op die af.
Dit was die ou stopmneus Ford Lorrie wat in die vyftigs aan die Skelton Coast gebruik is om voorade na die diamand myne by Saddle Hill aan te ry. Die lorrie was toegerus met bree vliegtuig bande. Die ou lorrie le vandag nog naby Silvia Bay, Saddle Hill, waar sy gebreek het en net daar gelos is. Haar naam is Suzy.
Foto 1 is geneem toe sy nog diens gedoen het in die 50's
Foto 2 het ek geneem so paar jaar gelede toe ons die duine trip gedoen het