Nice thread.
Ek kyk ook baie na die ou wrakke en dan dink ek aan elkeen se storie, die dag toe die sale's man die kar verkoop het, die dag toe die eienaar by die huis kom spog het met sy nuwe kar, al die gelukige dae wat saam met die kar gegaan het en dan ook die hartseer. So het elke ou wrak seker maar sy eie storie.
Die wrak lê in die Moordenaars Karoo.