Get Toghether te Uitspan - Baviaans

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,509
Reaction score
112
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Na so 'n suksesvolle naweek moet daar beslus 'n plek wees waar van die foto's gepost kan word.

Ek sal maar begin deur die liefdadigheid en samewerking van ons vriendelike Yamaha George dealer te bewys.

Hendri van George Yamaha het gehoor dat Buks en sy Husky ook die naweek gaan bywoon en het dit toe goed gedink om iets by te dra.

Kyk net na die blydskap op Buks en sy Husky se gesigte nadat die prys oorhandig is, Buks het ook 'n Yamaha kep gekry omdat hy gekla het dat die son hom brand as hy langs die pad staan en sy Husky bene soek.

Ek wil asb baie dankie sê aan Hendri van George Yamaha vir sy bydrae die naweek want dit het gesorg dat dit 'n groot sukses was.
 

Attachments

  • Gelukige Husky.jpg
    Gelukige Husky.jpg
    91.9 KB · Views: 563
  • Happy Buks.jpg
    Happy Buks.jpg
    93.3 KB · Views: 530
  • Prys oorhandiging.jpg
    Prys oorhandiging.jpg
    93.4 KB · Views: 540
Top