Vinnige ride na De Vlugt

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LRFan

Race Dog
Joined
Sep 29, 2008
Messages
1,014
Reaction score
31
Location
Cape town/Knysna
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Het Saterdag somer 'n vinnige besluit gemaak om van Knysna deur Prins Alfred Pas na De Vlugt en weer terug te ry. Wat 'n absolute mooi pas en die natuur is elke anders wanneer ek daar deur gaan. Dit is net die dele waar hulle die plantasies afsny wat alles bederf.
Het het ek 'n vinnige stop gemaak om water te drink.
DSC00756.jpg


DSC00757.jpg


Ek het by Spitskoppe opgery en daar net die natuur bewonder van daar bo af. Ek het al die fotos met my cell geneem, kamera by huis vergeet.
DSC00759.jpg


Uitsig oor die berge.
DSC00758.jpg


View na die see by Plett.
DSC00760.jpg


Uitsig oor De Vlugt.
DSC00762.jpg


DSC00761.jpg


Mooi huise op plaas.
DSC00763.jpg


Die XL600R bo by De Vlugt.
DSC00767.jpg


DSC00766.jpg


Die afdraai na Kom sePad en Gouna.
DSC00768.jpg


Waterstroom in Knysna Bos.
DSC00769.jpg


'n Kloof naby Gouna. Hierdie deel van pad was baie los en het 'n paar benoude oomblikke gehad. Die pad was die vorige dag of 2 geskraap so baie los grond en klippe.
DSC00770.jpg


So dit was my vinnige trippie, het XL600 gatte uit geniet en terug gekom sonder enige probleme en daar was lekker min karre ook in die Pas so geen stof nie. Geniet en groete uit Knysna.
 
Top