Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wie is almal so gelukkig?  (Read 1009 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Mool

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 190
  • nou wat nou ???
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #20 on: November 16, 2011, 12:52:01 pm »
die klomp 640 so naby die grond pad maak my darem jaloers...... 

lyk lekker
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,539
  • Thanked: 913 times
    • dustriders.co.za
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #21 on: November 16, 2011, 01:01:52 pm »
Kykhie word dit nou n "ek is gelukkig met my 640 thread"
OF  net :ek is gelukkig"? :peepwall: :imaposer:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline reset1

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #22 on: November 16, 2011, 02:58:24 pm »
 :laughing4: te minste is dit waar
there is only one kind of adventure, the lc4 kind
 

Offline TeeJay

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #23 on: November 16, 2011, 04:15:04 pm »
@ ChrisL....bliksem dis mooi daai - waar is dit as ek mag vra?
Dit is die Goukou rivier naby Stilbaai. Ons is gelukkig genoeg om n klein plasie teen die rivier te hê.

Die uitsig vanaf my agterstoep met die rivier in die agtergrond.



Baie lekker - jy's gelukkig - geniet dit  :3some:
Ja/Nee
 

Offline Baches

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 1,592
  • Thanked: 7 times
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #24 on: November 16, 2011, 06:43:29 pm »
Jip Chris jy en Franna die Rossi is moet gelukkige lanies !!!
KTM 1290 Super Adventure R
KTM 500 EXC
KTM 690 Enduro R
 

Offline Copernicus

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,068
  • Crossroads in the dirt.
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #25 on: November 16, 2011, 07:02:56 pm »
Ek het al lankal gedink julle Kapenaars moet meer belasting betaal.  Hier bo is dit net verhoogde erfbelastings, tolpaaie en teerpaaie.  Geniet dit solank julle kan.  :thumleft:
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 

Offline whitedelight

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,522
  • Thanked: 7 times
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #26 on: November 16, 2011, 09:01:38 pm »
Boys ek is lekker lucky ......eintlik bederf!!
In die somer as ek halfses uitval ry ek gou n 50-70km in n Ooste of Westelike rigting en is voor donker weer tuis.
Ons woon ook op n grondpad en al nadeel is ons voertuie is gedurig vuil. So what!!!




Chris nice pic.I bet you are about 12,3km out of town?????I take your pic and I give you the same white house from another angle.....

Rather live one day like a lion than 100 days like a sheep
 

Offline African child

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 217
  • Not all who wander are lost
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #27 on: November 16, 2011, 09:04:13 pm »
SJJJJJJJJT! Liewer nou nou gee jy die klomp ringkoppe hieronder idees. Al tolpad hier naby ons is die Malgas pond!
A nomad I will remain for life, in love with distant and uncharted places
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,539
  • Thanked: 913 times
    • dustriders.co.za
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #28 on: November 16, 2011, 09:15:22 pm »
Wdelight we live on the eastern side of the river and yes we are about 12kms from town.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline whitedelight

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,522
  • Thanked: 7 times
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #29 on: November 16, 2011, 10:02:03 pm »
Wdelight we live on the eastern side of the river and yes we are about 12kms from town.

My mate's got a little smallholding from where that pic was taken.We actually gonna be there between Xmas and New year

Rather live one day like a lion than 100 days like a sheep
 

Online Tonteldoos

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,613
  • Thanked: 7 times
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #30 on: November 16, 2011, 10:11:53 pm »
Nee wat jul mis baie!!
Trafic jams, lane splitting, lekker teerpaaie MET potholes, Tolhekke te veel om op te noem... :pot:
Challenge = Innovation = Change
 

Offline jimjim

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: MZ (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 756
  • Thanked: 2 times
  • I do nothing all day
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #31 on: November 17, 2011, 12:36:54 am »
African Child, if you see a beautiful white old Honda running up that hill, please wave. The Overberg is great for riding. You should try turning left there, through to the Hemel-en-Aarde road, right all the way to Teslaarsdal. Very nice ride.

ChrisL, damn, jou plek lyk nice. Rustig. Skilder jy of Mrs ChrisL?
Always carry a flagon of whiskey in case of snakebite and furthermore always carry a small snake.  - W. C. Fields
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,539
  • Thanked: 913 times
    • dustriders.co.za
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #32 on: November 17, 2011, 06:15:51 am »
African Child, if you see a beautiful white old Honda running up that hill, please wave. The Overberg is great for riding. You should try turning left there, through to the Hemel-en-Aarde road, right all the way to Teslaarsdal. Very nice ride.

ChrisL, damn, jou plek lyk nice. Rustig. Skilder jy of Mrs ChrisL?
Nee sorry ons doen nie!! Skryf lelik ook albei van ons so sal dit maar nie probeer.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Einstein

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #33 on: November 17, 2011, 09:05:39 am »
Threads soos hierdie moet geban word! Julle ouens maak my nou so jaloers! Ek wens ek kon iewers naby die see, of in die berge bly!

Hierdie Gauteng maak 'n ou mal!
 

Offline reset1

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #34 on: November 17, 2011, 09:10:27 am »
Threads soos hierdie moet geban word! Julle ouens maak my nou so jaloers! Ek wens ek kon iewers naby die see, of in die berge bly!

Hierdie Gauteng maak 'n ou mal!
limpopo se grondpaaie is net 1.5 uur van jou af...
there is only one kind of adventure, the lc4 kind
 

Offline Tyre kicker

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #35 on: November 17, 2011, 10:15:26 am »
Op my onlangse Karoo toer is ons in Ceres in en die omgewing,laat ek julle nou vertel ek het gedink ek haat die Kaap en sal dit nie eers vir Brakpan :biggrin: verruil nie maar ek moet bieg ek was in my moer in verkeerd!! :-[ :-[ Ek dink die net die weer in die Kaap wat nog so bad is.
It's not the years in your life that count,its the LIFE in your years that count.
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 2 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #36 on: November 17, 2011, 10:23:25 am »
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,539
  • Thanked: 913 times
    • dustriders.co.za
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #37 on: November 17, 2011, 10:31:46 am »
Op my onlangse Karoo toer is ons in Ceres in en die omgewing,laat ek julle nou vertel ek het gedink ek haat die Kaap en sal dit nie eers vir Brakpan :biggrin: verruil nie maar ek moet bieg ek was in my moer in verkeerd!! :-[ :-[ Ek dink die net die weer in die Kaap wat nog so bad is.
TK ek vat eerder die Kaapse winter as julle sn.
Hel dit raak darem koud daar.
Ons winter is als darem groen en in jul somer wanneer almal wil ry reen die donderweer jou nat elke middag 4 uur.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Archangel

  • Admin & Commercial
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,945
  • Thanked: 61 times
  • Of maar net Gabriel
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #38 on: November 17, 2011, 11:22:30 am »
Ek's nou nie so naby aan al daai grondpaaie nie, maar ek bly darm by die see...  :deal:

<a href="http://www.youtube.com/v/ipai_X2utU8?version=3&amp;feature=player_detailpage" target="_blank" class="new_win">http://www.youtube.com/v/ipai_X2utU8?version=3&amp;feature=player_detailpage</a>

Offline reset1

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #39 on: November 17, 2011, 11:40:41 am »
+1  :thumleft:
there is only one kind of adventure, the lc4 kind