0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ek's nou nie so naby aan al daai grondpaaie nie, maar ek bly darm by die see... http://www.youtube.com/v/ipai_X2utU8?version=3&feature=player_detailpage
Ai die lyding wil net nie einde kry nie...... ek moes vanoggend via Kleinmond - Betty's baai - Rooi els om werk toe ry. Dit raak nou net te erg hhhhhhh.....
Wie neem n foto van die see as daar n KTM rond staan???
Quote from: Stoetbul on November 19, 2011, 09:37:07 am Jou ou fokken blomme kind!
Overberg. Road between Wolwegat and Elim. Sea in the background.
Quote from: jimjim on November 19, 2011, 02:03:14 pmOverberg. Road between Wolwegat and Elim. Sea in the background. I like that Dominator of your's jimjim !!!