Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wie is almal so gelukkig?  (Read 1053 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline African child

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 217
  • Not all who wander are lost
Wie is almal so gelukkig?
« on: November 16, 2011, 08:55:04 am »
Kyk ek is nie n lanie of so iets nie maar hel, ek het gisteraand weer besef ek is n gelukkige bliksem!

Julle sien ons het so paar maande terug Grabouw toe getrek vanaf Somerset Wes en bly nou op n plaas, so paar tree van waar die grondpad begin op die Highlandspad wat Kleinmond se kant toe loop. Dit in dit self is n pragige en wonderlike omgewing en mens kannie anders as om van dankbaarheid oor te loop as jy so om jou kyk en die natuurskoon bewonder nie. Wat egter regtig vir my uitstaan is die feit dat as ek n heeltemal verstronte dag soos gister gehad het en dit voel of die flippen wereld op jou afkom, ek my KTM 640 kan vat, binne n kwessie van n paar honderd meter die grondpad kan slaan en sekerlik in een van die wereld se mooiste omgewings myself kan verloor. Soos ek deur die ratte werk en hier en daar die rooilyn piets verdwyn die dag se dinge. Die glimlag op my bakkies raak al hoe grooter en vir daai oomblik is ek in die hemel. Al wat bestaan is die oranje gedierte onder my en die stofstreep wat agter my verdwyn....

Wie's nog so gelukkig, gooi ook sommer n paar fouties kerels???



« Last Edit: November 16, 2011, 08:55:48 am by African child »
A nomad I will remain for life, in love with distant and uncharted places
 

Offline Africanus

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #1 on: November 16, 2011, 09:13:32 am »
Baie mooi.
Kan jy van Grabouw tot in Kleinmond grondpad ry?

 

Offline Gee S

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #2 on: November 16, 2011, 09:13:49 am »
Jy is voorwaar gelukkig en geseend :thumleft:
All that wander are not lost
 

Offline volroom

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #3 on: November 16, 2011, 09:28:53 am »
ek hoor jou my vriend. geniet dit! Dis rerig 'n voorreg. Ek het 20 jaar in Wellington gebly, en dis ook fantasties mooi en die berge...Ek is ook so mens wat die natuur nodig het. Dis hoekom ek nie baie lank in JHB sal kan bly nie.
2003 R1150GS
 

Offline African child

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 217
  • Not all who wander are lost
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #4 on: November 16, 2011, 09:30:03 am »
As jy die Highlandspad vat kom jy net voor Arabella Hotel op die Kleinmond pad uit.
A nomad I will remain for life, in love with distant and uncharted places
 

Offline Pietcoke

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,989
  • Thanked: 1 times
  • "Wille Worcester Hond"
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #5 on: November 16, 2011, 09:30:22 am »
Ja jy is baie gelukkig.

Ek en V-Strom het so paar maande terug daar oor die berg gery in die rigting van Kleinmond.

Geniet jou omgewing.

I don't know how to act my age.....I have never been this old before!
 

Online JacoM

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #6 on: November 16, 2011, 09:37:16 am »
Ons moet kontak maak. Ek werk in Elgin en ry gereeld in die Grabouw berge! En ja - ons is bevoorreg. In die oe van baie ander is ons laaaaanies!
 

Offline African child

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 217
  • Not all who wander are lost
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #7 on: November 16, 2011, 09:54:43 am »
Stuur vir jou n pm..
A nomad I will remain for life, in love with distant and uncharted places
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #8 on: November 16, 2011, 10:25:34 am »
Boys ek is lekker lucky ......eintlik bederf!!
In die somer as ek halfses uitval ry ek gou n 50-70km in n Ooste of Westelike rigting en is voor donker weer tuis.
Ons woon ook op n grondpad en al nadeel is ons voertuie is gedurig vuil. So what!!!





MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline TeeJay

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #9 on: November 16, 2011, 10:54:46 am »
@ ChrisL....bliksem dis mooi daai - waar is dit as ek mag vra?
Ja/Nee
 

Offline Plaashaas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,926
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #10 on: November 16, 2011, 11:02:45 am »
jealous
Current rides: F800GS x 2

Id rather be riding my motorcycle thinking about God than sitting in church thinking about my motorcycle.
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #11 on: November 16, 2011, 11:12:57 am »
@ ChrisL....bliksem dis mooi daai - waar is dit as ek mag vra?
Dit is die Goukou rivier naby Stilbaai. Ons is gelukkig genoeg om n klein plasie teen die rivier te hê.

Die uitsig vanaf my agterstoep met die rivier in die agtergrond.

MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline volroom

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #12 on: November 16, 2011, 11:39:57 am »
Bliksam...jaflippenloers. Geniet dit!
2003 R1150GS
 

Offline African child

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 217
  • Not all who wander are lost
Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #13 on: November 16, 2011, 11:43:08 am »
Oeg dis fantastiese wereld daai. Met al die dinge in die land bly ons in n vrek mooi en veral lekka bike ry land. Afrika is werklik soos n eindelose speelgrond vir ons...
A nomad I will remain for life, in love with distant and uncharted places
 

Offline reset1

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #14 on: November 16, 2011, 12:34:14 pm »
ek is net so gelukkig!!!1
there is only one kind of adventure, the lc4 kind
 

Offline reset1

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #15 on: November 16, 2011, 12:37:29 pm »
baie gelukkig
there is only one kind of adventure, the lc4 kind
 

Offline Africanus

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #16 on: November 16, 2011, 12:40:15 pm »
ek is net so gelukkig!!!1

Smokkel julle Zimbabwiërs in oor die Limpopo?
 

Offline reset1

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #17 on: November 16, 2011, 12:44:12 pm »
640 is darm n lekker ding
there is only one kind of adventure, the lc4 kind
 

Offline reset1

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #18 on: November 16, 2011, 12:45:30 pm »
ek is net so gelukkig!!!1

Smokkel julle Zimbabwiërs in oor die Limpopo?
↑↑↑  :laughing4: :laughing4:

met als wat so duur word gaan ek dit binne kord oorweeg!
there is only one kind of adventure, the lc4 kind
 

Offline reset1

Re: Wie is almal so gelukkig?
« Reply #19 on: November 16, 2011, 12:47:20 pm »
die bikes het nie einde nie..
there is only one kind of adventure, the lc4 kind