Ja-nee...dis awesome vir my dat BMW sommer die eerste probeer slag (met liter superbike klas) tops is. Al gelees in ander tydskrifte...die 1000 klop die japsneuse sonder twyfel en te veel moeite, en hul verfyn al hul superbikes vir baie jare. moet fantastiese track day tool wees.