Ek het nounet gehoor nie man lê in Medicity in Somerset Wes. H-saal. Besoektye 7-8 PM.
Ek het nou-net met Chris gepraat, shame, dis nie lekker daar nie!
Hy is in Medi Clinic Tel 021 850 9000 saal H20. Bel hom!
Hy reken hy het dit verloor omdat hy 'n DS tyre agter op het, en hy gewoond is aan 'n knobbly. Hy het die agterwiel verloor en afgestort by 'n wal.
Beserings:
Skouer gebreek
Albei tib en fib net onder knie, moontlik silinder van GS
Ribbes gebreek
Long gepuncture - gedreineer
Rug werwel fraktuur
Sy been is ge-opereer en herstel goed. Hy gaan eersdaags oorgeplaas word na MedSack (recovery unit) waar hy nog 2 weke moet lê.
R85 000 skade aan 1200 GS.
Sterkte ou Chris, jy bly in ons gedagtes en gebede!
