Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: TE 450 advice  (Read 917 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline S - 4 - B

  • Fulltime MotardNut
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,512
  • I can't say no to Italian Hussies....
Re: TE 450 advice
« Reply #20 on: December 02, 2011, 03:10:17 pm »
DJ

Dalk moet jy met my kom praat oor my Yamakar , ek reken ons dit by jou budget inpas .

Lekker naweek menere , en lekker ry
Don't blame me for the name ....I was bullied into into it by J-Dog.....
"Change your name or ride a KTM"  he said , I changed my name !!!!

Hooligan Tools - Triumph Street Triple                                                                           Beta Evo 250 Trials
 
Offline Buks

  • RR's no more!!
  • Senior Member
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 1,394
Re: TE 450 advice
« Reply #21 on: December 02, 2011, 03:16:08 pm »
 :patch: Ek wil nou nie ook soos 'n snob klink nie, maar ek weet nie of Husqvarna al ooit 'n goeie "commuter' gebou het nie!!! Ek commute soms 'n bietjie met my TE610, maar die ding maak jou mal, en dan raak jy te wild tussen die "cages"......... :mwink:
Buitendien, bande is te duur en smelt weg op die teer!!  :biggrin:
Die 450 sal waarskynlik nog erger wees.... :-\
2012 Honda XR650L

THE PAST :   '83 Honda MT5; '84 Honda MTX200R; '8? Kawa GPZ550; '79 Honda XL185S; '94 Honda XLR250R; '08 BMW G650Xchallenge; '95 Honda Africa Twin; '10 Honda XR125L; '10 Yamaha XT250; '09 Husqvarna TE610; '10 Honda XR250 Tornado... and more than a dozen Honda + Yamaha ATV's + 1 Arctic Cat DVX400.
 
Offline the_wes

  • Occasional Perpetrator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,748
  • Thanked: 3 times
    • Rather be Riding
Re: TE 450 advice
« Reply #22 on: December 02, 2011, 03:18:21 pm »
if you're going to commute on a 450cc enduro bike (90km!) the amount of maintenance that bike is going to need is going to hurt your pocket eventually. It's not just about mileage, it's also about riding a small single at high revs constantly. It would be more cost effective to keep your Pegaso and buy the 450 as a play bike.
« Last Edit: December 02, 2011, 03:18:51 pm by the_wes »
 
Offline Dwerg

Re: TE 450 advice
« Reply #23 on: December 02, 2011, 03:31:00 pm »
DJ as ek mag vra hoekom wil jy nie die Pegaso offroad vat nie? Natuurlik is dit. Nie 'n offroad bike as sulks nie maar ek het al my 650GS by Daytona gery
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline DJ

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,205
  • Thanked: 1 times
  • Member of the SSS
Re: TE 450 advice
« Reply #24 on: December 02, 2011, 03:41:59 pm »
DJ as ek mag vra hoekom wil jy nie die Pegaso offroad vat nie? Natuurlik is dit. Nie 'n offroad bike as sulks nie maar ek het al my 650GS by Daytona gery

Eersten, ek is bang ek beskadig die "plastics" (fairing), hulle is hel duur om te vervang.
Tweedens, die bike weeg omtrent 200kg en ek wil 'n beitjie tegniese terein ry.

Op die oop pad is die Pegaso wonderlik, ek het die bike op die grond paaie agter Lanseria al gery en sy het lekker gery op die grond paaie.
Previously owned: Vuka RM200, Aprilia Pegaso Cube 650, Suzuki DRZ400E, Kawasaki KLE500, Suzuki DR350

Offline Dwerg

Re: TE 450 advice
« Reply #25 on: December 02, 2011, 03:46:15 pm »
DJ as ek mag vra hoekom wil jy nie die Pegaso offroad vat nie? Natuurlik is dit. Nie 'n offroad bike as sulks nie maar ek het al my 650GS by Daytona gery

Eersten, ek is bang ek beskadig die "plastics" (fairing), hulle is hel duur om te vervang.
Tweedens, die bike weeg omtrent 200kg en ek wil 'n beitjie tegniese terein ry.

Op die oop pad is die Pegaso wonderlik, ek het die bike op die grond paaie agter Lanseria al gery en sy het lekker gery op die grond paaie.

Verstaanbaar. Ek sal gelukkig wees om helfte Van wat ek vir my GS betaal het nou te kry en ek het hom 'n jaar  :ricky: