What happens at the Breede, stays at the Breede...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Archangel

Race Dog
Joined
Jul 21, 2008
Messages
3,954
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
AJS (all models)
Is ek die enigste persoon wat al bydi huis is?  :patch: 

Het al die ander mense se baaiks gebreek of is hulle net te skaam om die fotos te post?  :pot:

Ek's net gou besig om van die fotos en videos af te laai, staan by vir ons weergawe van die ride report.

Weereens dankie aan Oppie en sy span vir al die moeite en reelings! Ek (en ek's seker meeste van die ander) het dit rerig baie geniet!

BTW, almal is welkom om hulle fotos, videos en comments hier te gooi...  :thumleft:


Dan, voor ek gaan, het ek een laaste vraag: Het iemand toe Stoetie se hemp gesteel?
 
Top