What to buy transalp 08 vs dakar 650 05 FOR A LADY rider

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 7, 2011
Messages
831
Reaction score
12
Location
Mpumalanga
Bike
Honda CRF-1100L Africa Twin
Dogs pls help Ek wil vir my meisie n adventure bike koop nie teveel betaal want dit gaan haar eerste fiets wees. Sy weeg 72kg haar lengte is so 1.72m sy is n baie strek girl. Ons gaan baie pad ry seker so 60pers en dan grond so 40 pers waarvan 10 pers lelik sal wees. Maar dit sal eers op n latere staduim kom. Ek wil nie meer spandeer as so R60 nie.  Wat stel julle ouens voor.

Dankie
Advrider
 
Top