Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kannie foto post nie..  (Read 453 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Topie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Gauteng
  • Posts: 531
Kannie foto post nie..
« on: December 11, 2011, 09:19:29 am »
Honne help asseblief

Ek sukkel om my pics gelaai te kry........klaarblyklik is die foto file te groot?  
hoe kry ek die ding na die regte size om hom te kan post???
 

Offline Pote

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,268
Re: Kannie foto post nie..
« Reply #1 on: December 11, 2011, 09:27:24 am »
Honne help asseblief

Ek sukkel om my pics gelaai te kry........klaarblyklik is die foto file te groot?  
hoe kry ek die ding na die regte size om hom te kan post???
ek gebruik VSO image resizer, dit is gratis om te download

http://www.obviousidea.com/windows-software/light-image-resizer/?utm_source=twitterfeed&utm_medium=twitter&utm_term=picasa&utm_content=education
 

Offline Biker Chick

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 673
  • Kyk jy lekker...Kyk net mooi
Re: Kannie foto post nie..
« Reply #2 on: December 11, 2011, 06:55:48 pm »
Ek het n funny manier, maar ook al manier wat ek uitgefigure het en wat werk vir my...

Ek vat die foto(s) wat ek wil he, en "send as e-mail" na myself toe, in daai tyd vra hy vir jou of jy wil resize, en dan se ek ja en gebruik dan daai pics. Jy hoef dit nie eers te stuur nie, soos hulle daar bo aan die e-mail as files is wat jy van plan is om te stuur, so kan jy hulle gaan gebruik, hulle is dan reeds die regte size.

Weird ja ek weet, maar dit werk vir my.  ;D

CBR600F4
CBR600RR
CBR1000RR aka Fireblade
BMW1200GS - Yeeeehaaaa
 

Offline Firesquirrel

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,394
  • Thanked: 1 times
Re: Kannie foto post nie..
« Reply #3 on: December 11, 2011, 07:02:25 pm »
Maak oop in Paint..... click op Image... click dan op stretch/scew...

as die ding oopmaak gaan NET na stretch en maak vertikaal en horisontaal kleiner ( ek gaan gewoonlik sommer 40% )

As jy klaar is druk save... en dan post jy weer die nuwe een.....
Current Bikes :  KTM 690
 

Offline Topie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Gauteng
  • Posts: 531
Re: Kannie foto post nie..
« Reply #4 on: December 11, 2011, 07:06:40 pm »
Dankie manne en Biker Chick....ek is seker ek sal dit nou regkry   :deal:
 

Garfield

  • Guest
Re: Kannie foto post nie..
« Reply #5 on: December 11, 2011, 07:20:00 pm »
Honne help asseblief

Ek sukkel om my pics gelaai te kry........klaarblyklik is die foto file te groot?  
hoe kry ek die ding na die regte size om hom te kan post???

Using Windows 7?
http://lmgtfy.com/?q=resize+photos+in+windows+7

Using something else?
Let us know, always happy to assist  :peepwall:


 

Offline Sharingroads

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: DKW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,461
    • Sharing Roads
Re: Kannie foto post nie..
« Reply #6 on: December 11, 2011, 08:16:09 pm »
As ek pics laai, is dit my pics. Ek loaai hulle so groot soos ek wil. Ek worry nie oor julle bandwith nie.
 

Offline Labrat

Re: Kannie foto post nie..
« Reply #7 on: December 12, 2011, 09:04:37 pm »
Ouens! hoekom gebruik jul nie die  http://www.addictivetips.com/windows-tips/image-resizer-powertoy-clone-for-windows-7vista/ dit is baie eenvoudig :thumleft:..................... ;D en ek gebruik nie eens windows nie ;D