Hoeveel Pa's en seuns/dogtres ry saam.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Footpeg se PA

Pack Dog
Joined
Sep 17, 2011
Messages
231
Reaction score
0
Location
Gouritsmond
Bike
BMW R1150GS Adventure
Na aanleiding van Carrots se RR saam met sy Toppie het ek gewonder, wie van ons het die voorreg? Soos reeds gese, ek is in die gelukkige posisie om gereeld saam met een of altwee my seuns op n trip te gaan. Die lekkerste ding om te doen, net jammer daar is nou meer reels vir my as vir hulle. ;D ;
 
Top