SANI PAS, DIE ARENDE, EN DIE KUIKEN OP HAAR EERSTE VLUG

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vis Arend

Bachelor Dog
Joined
Nov 14, 2010
Messages
11,735
Reaction score
1,918
Location
King William's Town
Bike
Honda CRF-250 Rally
‘n Kort trippie met baie foto’s , jammer, maar Ma Arend was weer baie besig met die kamara.

Dit was langnaweek en ek het besigheid gehad om te doen naby Kokstad waar ons dogter bly, toe besluit ons om dit sommer so plesier trippie te maak, ek meen, ons het amper ‘n jaar laas gery.

Toe “stoetie” ek maar die vlerke (fiets) na Kokstad.

101_2391.jpg


Ons kuiken het ‘n Honda XR250, wat my vrou sin was, so 8 maande terug oorgeneem en intussen, volgens haar, redelik baie gery en voldoende ATTGAT gehad.  Ons het die Donderdag by haar aangekom in Kokstad.  Die Vrydag wou ek eers kyk of my dogter darem die fiets kan hanteer.  Ons het so paar padjies gery en ek was redelik tevrede.  Saterdag sou ons dan Sani aanpak.

So paar kiekies van die oefen lopie.

Berge en paaie in en om Kokstad.

 
DSCN3104.jpg


DSCN3111.jpg


So paar esse in haar voorplaas.

101_2431.jpg


101_2432.jpg


En natuurlik wat pa doen wil die kuiken beter doen.....

1.jpg


Eerste probeerslag

101_2436.jpg


Amper daar

101_2447.jpg



More is dit Sani toe.
 
Top