When the 50 was king

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Did you own a 50? If so - which one?

  • RZ50

    Votes: 28 11.4%
  • DT50

    Votes: 27 11.0%
  • TS50

    Votes: 17 6.9%
  • RG50 Gamma

    Votes: 16 6.5%
  • MB5

    Votes: 17 6.9%
  • MBX50

    Votes: 35 14.3%
  • MT5

    Votes: 21 8.6%
  • MTX50

    Votes: 14 5.7%
  • AR50

    Votes: 15 6.1%
  • Other (state what)

    Votes: 55 22.4%

  • Total voters
    245

Trailrider

Bachelor Dog
Joined
Dec 10, 2006
Messages
11,238
Reaction score
3
Location
George
Bike
Honda TransAlp XL700V
(Split from another thread)

surf said:
Trailrider said:
surf said:
Waars die goeie ou dae? 8)

Saterdae was rof, veral as die goed begin afbliksem, kan nog mooi onthou, baie mense het nie hulle Snuffelgidse gekry nie ;)

Is dit wat gebeur het as die RZ's jou met 'n spoed verby gegaan het?  ;) ;D

Hoe bedoel meneer dan nou :mad:, meeste van my pelle het RZ's gehad, en ek kon by hou ;), maar daar was hierdie een vark, met n swart RZ, vinnigste in skool.

Sweer die ou was die "inste" ou, beter as eertse span kaptein se ek jou... O0
 
Top