Trailrider
Bachelor Dog
(Split from another thread)
surf said:Trailrider said:surf said:Waars die goeie ou dae? 8)
Saterdae was rof, veral as die goed begin afbliksem, kan nog mooi onthou, baie mense het nie hulle Snuffelgidse gekry nie
Is dit wat gebeur het as die RZ's jou met 'n spoed verby gegaan het? ;D
Hoe bedoel meneer dan nou , meeste van my pelle het RZ's gehad, en ek kon by hou , maar daar was hierdie een vark, met n swart RZ, vinnigste in skool.
Sweer die ou was die "inste" ou, beter as eertse span kaptein se ek jou... O0