My boy Brutus 
....befokte hond!

Hier's my English Bulldog...Jakes...opregte skou-hond...

Hy's nou al 'n goeie 9 jaar oud en het van die begin af bietjie probleme met
sy lugpyp gehad...sy heupe is nou besig om die gees te gee so ja, sy tydtjie saam
met ons raak nou min....

Ek's mal oor die feit dat hulle nie moerse aandag vrate is nie...altyd net happy om tussen
mense te wees en te poep...

Het nie onlangse foto's hier by die werk nie....
Hoe hou jy Brutus se gesig so mooi skoon?
