Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Some oldies.  (Read 20637 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Mev Vis Arend

Re: Some oldies.
« Reply #220 on: December 17, 2020, 07:44:08 am »
 :sip:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,861
  • Thanked: 1346 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Some oldies.
« Reply #221 on: December 17, 2020, 10:38:37 am »
Nou wag ons maar geduldig vir die laaste 15 jaar se doen en late... en trips.
Hulle is almal hier op Wilddogs Gerrard, moet my net nie vra hoe om hulle in die hande te kry!!
Ek het op n stadium seker te veel fotos gepost en van elke draai wat ek gery het. Goeie tye!! :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,949
  • Thanked: 366 times
Re: Some oldies.
« Reply #222 on: December 18, 2020, 11:07:41 am »
flippet dit was nou n lekker lees. Weet nie hoe het ek die RR al die jare gemis nie!

Het my sommer laat verlang na dae wat ek nooit geken het nie. Groot dankie vir die deel
Dooie visse gaan saam met die stroom...