Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Some oldies.  (Read 12673 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,416
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Some oldies.
« Reply #80 on: January 20, 2012, 07:48:22 pm »
The next morning Andraai-as had this idea he first wants to drain his oil and replace with fresh
oil!!!! He was quickly told by all it is a stupid idea! :deal:
The Sasolburg group would split from us today from the start as we are going to Duwisib Castle and
they want to get to Upington with the shortest route.
Gert wanted to see the castle and the furniture as he restores antique furniture.



The first tar we saw was at Betanien and turned off it at Seeheim again. The Lowen river just below
Seeheim that flows into the Fish river.



One could see the river have been in flood.



And in a cloud of dust they rode off into the blue yonder!!! :imaposer:



Last photo before dark.



The last 20 kilos before Grunau was done in the dark. Louis still had to go to Karasburg where he
plans to sleep with people he knew. Because of the wicked power output of the Izusu 2.2 diesel 4x4 1986
model I rode all the way to Fiddlerscreek without seeing Gert!! :imaposer:
He got there half an hour after me. We had something to eat and hit the sack. It was a long day.



Early the next morning I packed all my stuff that was on the bakkie as Gert is going to visit family on the way
home at Bowesdorp. He only got home two days later. I had to get home as this was waiting for me.



Sorry about the flash on the pic but it was taken at our  mine office. It is a poster one of the divers made
and hung up there.



And as luck would have it I got a flat 80 kilos from home on  tar!!!!!!!!!!!!!!!!! :biggrin:



Some trips one has fonder memories than others and this one is one of them. It must the people
that was on the trip that made it great. :deal: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,416
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Some oldies.
« Reply #81 on: January 27, 2012, 11:24:34 am »
Begin November 2000 vra ek vir Michael of hy lus het om in Desember op vakansie te gaan op ons bikes.
Vakansie!!? hoe werk dit was sy antwoord?
Man dis soos pas in die army, al verskil is jou pa laat jou nie werk op die plaas soos tydens pas nie.
Hoe lank vra hy?
So n week sal doen s ek. In sy gewone dro humor antwoord hy dat hy nie weet hoe sy sisteem n
week sonder werk sal hanteer!! :imaposer:
Dis nou die man wat ges het "nee dankie" vir biltong wat ek uit Namibi saamgebring het op n latere trip
omdat hy so lanklaas biltong geeet het sy maag het nie meer die ensieme om dit te verwerk nie!!! :imaposer:

Sy laaste leibeurt eindig 1 uur op n Dinsdagmiddag as ek reg onthou. Twee uur sou ons wegtrek. :deal:

Gepak voor my huis. Check my mooi blommetjies. Ongelukkig was daar nie genoeg water vir die gras ook nie. :biggrin:
Baviaans ons is oppad.



Michael se pa se laaste woorde met die wegtrek was "moenie hom na baie mense vat nie, hy is dit nie gewoond nie"!! :imaposer:
Ons het teer gegooi tot in Calvinia. Daarvandaan grond tot by vriend Piet se plaas 32km vanaf Calvinia in
Middelpos se rigting.
Vetterige Dorpervleis op die kole was op die spyskaart :drif: Lekker gekuier.



Die volgende dag was Middelpos, Sutherland,Rammelkoppas,Merwevile,Prins Albert en die slaapplek
Die Hel op die roete. Almal plekke wat Michael vir die eerste keer sien. Ek kon sien hoe hy met elke
stopslag en teemaak langs die pad begin vergeet van die plaas. Hy het selfs "confess" "mens kan
gewoond raak aan die vakansie besigheid maar hy  vermoed daar kan n fout kom met geld in die lange duur"!!! :biggrin:

Dit bly n mooi en spesiale plek om te sien al was jy al hoeveel keer daar.
Gamkaskloof.



Kyk hoe gestress is daai gesig. Die rede...........my kos was oppad!!!!!!!!! :imaposer:
As ek reg onthou was dit kerriemaalvleis met botterbone. Perskestukke met vla vir poeding. Hy het
dit oorleef!!!!! Tafel en stoele het sommer daar rondgestaan in Tannie Annatjie se kampterrein.



Die volgende dag was een van daai dae wat mens moes op n bike wees.



Die pad uit.



Verseker was die pad baie stiller as deesdae in Desember.  :deal:



Ons ry die dag uit Gamkaskloof, Oudtshoorn, De Rust en slaap in Baviaans. Elke stop was n
vraag en antwoord en bespreking. "het jy dit gesien"? "ja" en dan die bespreking. Boerdery en trekkers was die
gewildste onderwerp.



Ons het dadelik albei van Baviaans gehou. Mooi plase, natuurskoon en n stil pad.



En elke keer as ek wil pyp opsteek wil die man tee h!!!!! Ou skillie vertrou nie die Weskus manne nie.





Dit was n dro jaar in Baviaans hoor ons by die mense. Ons slaap by n oom op sy plasie wat n kamperreintjie
het. Plasie is so 36 morg groot. Net voor jy ingaan by Natuurbewaring se kampterrein op die linkerkant. Ek dink
die oom het seker al verkoop teen die tyd aan Natuurbewaring. Lekker plek met donkie vir warm water wat kokend is.
Net ons twee in die hele plek. Weereens moet Michael se maag my kos trotseer. :mwink: Dalk begin sy ensieme nou die
skok gewoond raak. Ek weet solank hy genoeg tee inkry sal hy dit oorleef!! :deal: :imaposer:



Die volgende dag is ons half traag om aan die gang te kom. Maak tee en koffie(ek hou van ho oktaan in die oggend) :mwink:
Die oom kom gesels met ons terwyl ons eet en pak. Ons vra als uit van Baviaans wat ons kan. Ek kan onthou die
oom het sy lewe lank vir Nestle in PE gewerk voor hy afgetree het op die plasie.

Ons kronkel deur die berge tot in Patensie. Ry n slegte skurwe grondpad vanaf Patensie na Humansdorp.
Die teerpad is besig en ek het geen idee waar ons die aand slaap. Ons maak maar n plan as dit donker is.



Ons hou maar op die rand van die pad om die besete vakansie verkeer hul gang te laat gaan. Hoe durf ons hulle
ophou!! :biggrin: My fiets ontwikkel n vibrasie wat net gevoel kan word op teerpad. Elke keer as ons stop kou ons
daaroor. Fiets het nou 58 000 op en die boonste gedeelte is nuut gedoen begin van 2000 op 38 000 kilos.
Ons kyk sprockets,ketting and bearings maar kry niks.
Draai af vir Bloukranspas. Ek kon sien in my spieeltjie Michael het teelus. :mwink: n Gawe plek om bietjie te rus.



Dit raak laat en ons begin rondom Knysna kampplek soek. Of hulle is vol of hulle is so duur dat ek my versoek herhaal,
sarkasties natuurlik " ons soek kampplek ons wil nie die plek koop nie"!! :biggrin:
Kry toe n plekkie in Sedgefield se kampplek saam met n 100 miljoen muskiette!! :biggrin: Dit was so erg dat ek moes kosmaak
in my tent!! Michael het sy tyd omgekry deur muskiette te slaan en my fiets bekyk wat nog steeds die ritteltits het.
Die volgende dag was n kort trippe teer en grond na my ma se huis op Stilbaai.

n Duidelike bewys dat nie een van ons twee eintlik aan die voorkant van n kamera moet verskyn nie!!! :imaposer:
Chech ons "poorateck" screens wat ons gemaak het in Michael se ma se oond!!! :thumleft:



Michael wou graag oor die pond ry by Malgas en dit was in elk geval op ons pad Kaap toe. Stink warm dag in die
Suid Kaap en Overberg. Ek dink Michael se maag het van my ma se kos gehou!! :thumleft:
Check ek het amper 100% ATGATT aan. Bargain in die CAPE ADS gekoop. Blrrie ding was baie warmer as my "windbreaker" :biggrin:
Michael dra nog met trots weermagkit nl n paar paradeboots :mwink:




Daar is n paar ou mense wat ek sou graag wil ontmoet net om al hul stories te hoor en al my vrae te vra. Een van
hulle is oom Moksie Dunn wat vir baie jare die pont by Malgas getrek het manalleen.



Dit bly nog n mooi fiets na al die jare. As Honda die XR650L kan terugbring kan Yamaha maar die outjie ook
maar laat herlewe. Met n happybutton natuurlik. Die mense sal hom koop glo my!! :deal:





Ons ry Bredasdorp,Struisbaai en Agulhas toe. n Liederlike wind waai. Ons ry terug en vat die pad De Damme toe.
Die wind is so erg hy waai jou voorwiel dat hy skuif op die grondpad!! :biggrin: By De Damme gekom word ons
deur n blrie nors en ombeskofte beampte vertel geen bikes word toegelaat. Ek was gatvol vir die wind en wou net
gou by n kampplek uitkom. Pringlebaai dieselfde storie. "Julle kan maar kom kamp maar julle fietse bly by die hek!!!"
Ons druk toe deur Hermanus toe en gaan kamp in n vriendin se agterplaas.

Die voorlaaste dag van die trip was prentjie mooi. So windstil dat jy met n kers buite kon rondloop!! :thumleft:
Net voor Gordonsbaai vra ek Michael wat hy in die Kaap wil sien. Kaappunt was ek nog nie by s hy.
Ons ry deur Muisenberg en Simonsstad tot by Kaappunt.



Vir n mooier dag kon ons nie vra om Kaappunt om te ry.



Oppad terug moet ons ompaaie ry om in Houtbaai te kom want Chapman's Peak is toe. En soos luck dit moet
h slaan ons half vyf die N1 om in Kuilsrivier te kom by Michael se tannie waar ons gaan slaap. Hy vat voor en laat waai!!
Ek sulkkel om by te hou!! Die Tenere is nie n match vir die KLR op topspoed. Lyk of Michael kwaad is vir al die karre.
Sy pa het hoeka ges ek moet hom nie na baie mense toe vat nie!!! :deal:



Die laaste dag breek aan en ons vat die pad kuslangs huistoe. Langebaan,Velddrif,Dwarskarsbos,Elandsbaai,Lambertsbaai
Doringbaai en Strandfontein ry ons verby.Een uur die middag stop ons by Michael se huis en sit en drink tee onder die koeltebome
en gesels oor die trip wat was. Sy pa oom Fanie kom van die landerye af en bekyk ons so bietjie en s in sy rustige manier
"lyk my julle mannetjies is ledig?! ek het hier twee grawe om mee te gaan boontjie skoffel"!!! :biggrin: Graafwerk was sy raad vir
enigiets van ledigheid tot siekte!!!!! :deal: Dierbare man wat ongelukkig nie meer met ons is. :( As ek al sy stories in n boek kon kry
sou dit goed verkoop. :deal:Dieselfde middag lei Michael alweer water en ek gaan pak om op vakansie te gaan.

Die Tenere bly by hom sodat hy kan begin oopmaak om die vibrasie te kry.
« Last Edit: January 27, 2012, 07:03:37 pm by chrisL »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Lem

Re: Some oldies.
« Reply #82 on: January 27, 2012, 11:30:08 am »
dis nou n great trip, gooi nog!!
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Grrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,888
  • Thanked: 272 times
  • WAT KYK JY
Re: Some oldies.
« Reply #83 on: January 27, 2012, 11:37:39 am »
Hai-bo ! Ek begin net lekker lees toe stop dit. Jy moenie so bietjies-bietjies met ons mors nie man  :deal: En skryf meer ! Ons weet jy kan lekker gesels.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline Dirty Boy

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 2,054
  • Thanked: 55 times
  • Son, thats not how I showed you......
Re: Some oldies.
« Reply #84 on: January 27, 2012, 11:42:26 am »
Jupiter, between you and Chris and your great RR and stories, I'll be speaking Afrikaans like a genuine Vaalie soon. It takes me longer to read the Afrikaans ones but well worth it.

Keep them coming Chris
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,416
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Some oldies.
« Reply #85 on: January 27, 2012, 11:44:35 am »
Hai-bo ! Ek begin net lekker lees toe stop dit. Jy moenie so bietjies-bietjies met ons mors nie man  :deal: En skryf meer ! Ons weet jy kan lekker gesels.
Jup as ek so vinnig kan tik soos ek praat sal ek baie happy wees.  :deal:
Ek kap hom nog met een vinger..................OK op n goeie dag met twee! :deal: :imaposer:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,416
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Some oldies.
« Reply #86 on: January 27, 2012, 11:46:13 am »
Jupiter, between you and Chris and your great RR and stories, I'll be speaking Afrikaans like a genuine Vaalie soon. It takes me longer to read the Afrikaans ones but well worth it.

Keep them coming Chris
Sorry Vuil Seun but this piece I felt like doing in Afrikaans. :deal: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dirty Boy

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 2,054
  • Thanked: 55 times
  • Son, thats not how I showed you......
Re: Some oldies.
« Reply #87 on: January 27, 2012, 11:52:36 am »
Jupiter, between you and Chris and your great RR and stories, I'll be speaking Afrikaans like a genuine Vaalie soon. It takes me longer to read the Afrikaans ones but well worth it.

Keep them coming Chris
Sorry Vuil Seun but this piece I felt like doing in Afrikaans. :deal: :thumleft:


Hey Chris, dont appologise. A lot of expressions are just better in Afrikaans anyway.
I remember in the Army when they tried to Drill us in English. It was so bad even us souties asked them to revert back to Afr.
I also dont believe you can kak on someone as graphically in English as you can in Afrikaans
 

Offline Beserker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,513
  • Thanked: 29 times
  • Agito ergo sum
Re: Some oldies.
« Reply #88 on: January 27, 2012, 11:53:37 am »
It takes me longer to read the Afrikaans ones ...

That is why the Vaalies are complaining about the drips and drabs coming down the wire...it is over to soon.

Neem notisie Chris...ek begin so die stof reuk van die langpad kry in my neus, dan hou jy op.

Dankie vir die moeite.
My Ride  :ricky:  Angola   Namibia  Northern Cape  Kids
 

Offline Lem

Re: Some oldies.
« Reply #89 on: January 27, 2012, 12:34:29 pm »
Chris se gister op n ander thread dat hy 50% engels is, maar ek dink hyt daai 50% afgeskud toe hy van sy laaste Landrover ontslae geraak het.
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline DirtHound

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 944
  • Thanked: 2 times
  • If you don't know Jesus, don't die!
Re: Some oldies.
« Reply #90 on: January 27, 2012, 12:55:49 pm »
Loving this golden oldie!!

You've owned some real classics, eh? :thumleft: (And I'm not talking about that terrible green thing with 4 wheels on page 3)  ;D

Thanks for sharing this, Chris!
Previous bikes: '81 XR500;   CBR400 NC23;   '85 XR600;   '97 VTR1000;   '91 KDX200;   '85 XR600;   '97 XR600   :paw:
Current:  '01 XR650R; '06 CTX200
PE to Cape Town on the XR  |  XR Pigfest  |  Anniversary ride - Old Houw Hoek Pass
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,416
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Some oldies.
« Reply #91 on: January 27, 2012, 01:40:26 pm »
Jupiter, between you and Chris and your great RR and stories, I'll be speaking Afrikaans like a genuine Vaalie soon. It takes me longer to read the Afrikaans ones but well worth it.

Keep them coming Chris
Sorry Vuil Seun but this piece I felt like doing in Afrikaans. :deal: :thumleft:


Hey Chris, dont appologise. A lot of expressions are just better in Afrikaans anyway.
I remember in the Army when they tried to Drill us in English. It was so bad even us souties asked them to revert back to Afr.
I also dont believe you can kak on someone as graphically in English as you can in Afrikaans
Must admit I could NEVER drill in English. Somehow I could not get the same performance out of the troops and
i did a few competitions with my platoon.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dirty Boy

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 2,054
  • Thanked: 55 times
  • Son, thats not how I showed you......
Re: Some oldies.
« Reply #92 on: January 27, 2012, 01:43:22 pm »
Jupiter, between you and Chris and your great RR and stories, I'll be speaking Afrikaans like a genuine Vaalie soon. It takes me longer to read the Afrikaans ones but well worth it.

Keep them coming Chris
Sorry Vuil Seun but this piece I felt like doing in Afrikaans. :deal: :thumleft:


Hey Chris, dont appologise. A lot of expressions are just better in Afrikaans anyway.
I remember in the Army when they tried to Drill us in English. It was so bad even us souties asked them to revert back to Afr.
I also dont believe you can kak on someone as graphically in English as you can in Afrikaans
Must admit I could NEVER drill in English. Somehow I could not get the same performance out of the troops and
i did a few competitions with my platoon.
Sad, you should never admit to this. There might be a troop from days gone by thats still wanting revenge
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,416
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Some oldies.
« Reply #93 on: January 27, 2012, 01:52:30 pm »
Jupiter, between you and Chris and your great RR and stories, I'll be speaking Afrikaans like a genuine Vaalie soon. It takes me longer to read the Afrikaans ones but well worth it.

Keep them coming Chris
Sorry Vuil Seun but this piece I felt like doing in Afrikaans. :deal: :thumleft:


Hey Chris, dont appologise. A lot of expressions are just better in Afrikaans anyway.
I remember in the Army when they tried to Drill us in English. It was so bad even us souties asked them to revert back to Afr.
I also dont believe you can kak on someone as graphically in English as you can in Afrikaans
Must admit I could NEVER drill in English. Somehow I could not get the same performance out of the troops and
i did a few competitions with my platoon.
Sad, you should never admit to this. There might be a troop from days gone by thats still wanting revenge
Weird as it may seem I have only met one of my old troops afterwards and I left army middel of 86. Some of them might
dislike me as I was the one that did all the "strafdrill" in our company. All the "rooistaaldak" guys. :biggrin:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,118
  • Thanked: 26 times
  • East London
Re: Some oldies.
« Reply #94 on: January 28, 2012, 10:16:38 am »
Dis nou pure leesgenot  :thumleft:

dankie
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,597
  • karoorooster@gmail.com
Re: Some oldies.
« Reply #95 on: January 28, 2012, 07:35:18 pm »
Lekker man :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline oo7

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 1,482
Re: Some oldies.
« Reply #96 on: January 29, 2012, 07:28:11 am »
Nice Chris!

Jy het seker darem net grappies gemaak toe jy genoem het dat die Tenere nie `n match vir die KLR se topspoed was nie?
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,416
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Some oldies.
« Reply #97 on: January 29, 2012, 01:53:02 pm »
Nice Chris!

Jy het seker darem net grappies gemaak toe jy genoem het dat die Tenere nie `n match vir die KLR se topspoed was nie?
Geen grappies.
Daai 1986 KLR 600 is witwarm. Geen manier hoe die Tenere het of sou byhou.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,545
  • Thanked: 723 times
Re: Some oldies.
« Reply #98 on: January 29, 2012, 04:35:32 pm »
Ja Chris, ek kan nie meer saamstem met jou oor die terugbring van die oorspronklike Tenere nie, Yamaha kan sommer die XT6ooE enjin net so insit. Nie vreeslik sterk met krag nie, maar lig. nDie fiets sal goed verkoop.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,416
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Some oldies.
« Reply #99 on: January 29, 2012, 04:48:34 pm »
Ja Chris, ek kan nie meer saamstem met jou oor die terugbring van die oorspronklike Tenere nie, Yamaha kan sommer die XT6ooE enjin net so insit. Nie vreeslik sterk met krag nie, maar lig. nDie fiets sal goed verkoop.
Verseker sal hy verkoop. Net n bietjie grooter oilcooler op die regte posisie opsit en die 600E miskien in n
650 groote en hulle verkoop soos soetkoek.
Dis ongelooflik hoeveel manne wat ek ontmoet het een gehad of het iemand geken wat een gehad het
en sal weer een wil h.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za