Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Some oldies.  (Read 14952 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,982
  • Thanked: 3 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Some oldies.
« Reply #140 on: February 29, 2012, 08:43:58 am »
Mooi so Chris , en as ek mag se jou vrou is tydloos !

 THE CHALLENGE MAY NOT BE EASY , BUT IT'S NOT IMPOSSIBLE.
SO MANY PLACES, SO LITTLE TIME !

MOSSEL BAY
 

Offline KAAS

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 227
Re: Some oldies.
« Reply #141 on: February 29, 2012, 01:05:41 pm »
WOW Chris ongelooflike verhaal van jou lewe. Dit voel soos n dokumenter uit n legende se lewe. Ek het baie respek vir jou dat jy deur alles gekom het. GREAT RR van jou lewe.  ;)
BIKERS NEVER EXAGGERATE THEY JUST REMEMBER BIG
 

Offline Red Adventure

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,038
Re: Some oldies.
« Reply #142 on: February 29, 2012, 02:37:13 pm »
Makes one realise that whatever you're going through, someone else had to dig deeper...
Respect man :3some:
Oh and I was talking about Amanda  :mwink: ;D
« Last Edit: February 29, 2012, 02:37:36 pm by Red Adventure »
Cheers
Charl M Smit
Iron Butt Ride
Lesotho
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,639
  • Thanked: 8 times
  • karoorooster@gmail.com
Re: Some oldies.
« Reply #143 on: February 29, 2012, 04:32:04 pm »
Ja nee gooi nog van die ou stories man :thumleft: .Ek onthou daai blou Yamaha nog soos gister en hoe jy my eendag by Jacksons gevra het toe ek met daai 125 Honda'tjie daar aankom of ek nie 'n groter bike soek nie!Dit voel soos 20 jaar terug!
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Gťrrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,778
  • Thanked: 564 times
  • HKGK !!!
Re: Some oldies.
« Reply #144 on: February 29, 2012, 10:19:01 pm »
Hoop nie daai albums is te ver weggepak nie  :ricky:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,182
  • Thanked: 842 times
    • dustriders.co.za
Re: Some oldies.
« Reply #145 on: March 06, 2012, 09:44:50 pm »
Iewers in die verloop van 2000 sÍ ek vir vrind Michael hy moet vir hom n paspoort kry. Ons moet NamibiŽ
toe. Toe sy pa klein was was sy oupa n trekboer. Hulle het die hele Boesmanland en ook op n staduim
in Betanien in NamibiŽ gaan wei met hul vee toe dit goed daar gereen het. Daar was min drade en die wÍreld
was eil bewoon. Ek wou daai area vir hom gaan wys.

In Julie 2002 kry ons eers kans vir die trip met my gehospitaal lÍery en kruklopery!! :biggrin: Ek ry op n Vrydagoggend
af Kaap toe na Amanda vir die naweek. Toe ek glo by die hek uitry gaan my ma op haar seer knieŽ en het glo daar
gebly vir die lengte van die trip!! :( Reen sopnat  tot in die Kaap en kuier lekker die naweek. Maandagoggend
vat ek die pad Lutzville toe. Michael wag en ons sal Dinsdagoggend wegtrek. Toe ek by die Clanwilliamdam
verbygaan voel ek iets is nie lekker aan die ou donkie. Wil nie lekker loop onder n 100km/h. Raak toe al erger en
toe ek by Klawer indraai vrek hy en vir dood kry ek hom nie weer aan die hang. My linkerbeen is later lam geskop!!
Lui vir Michael en sÍ "kom haal ou maat hy is so vrek soos n lap"!!!! :biggrin:

Op Michael se plaas gekom word die carb uitgehaal. Mooi man first stage needle breek toe mooitjies af. :biggrin:
Lui vir Fuzzy by Linex in die Kaap. Nee Chris sÍ hy ons verkoop nie die needles apart MAAR ek kan n nuwe carb aan
jou verkoop, daar lÍ een in Durban!!! Die prys het duidelik nie my sak gepas. :biggrin: Bel vir Craigs op soek na n tweedehandse
XT of TT carb. Sorry niemand het. :biggrin: Daai aand lÍ ons tot laat en planne maak. Ek het die gewoonte om op die vloer
in Michael se kamer op n matras te slaap. Doen dit nounog. Dan kan ons tot laatnag gesels!!!
Net voor ek aan die slaap raak sÍ ek vir hom ek dink die trip is af. Hy mompel deur sy baard iets van sy planne is nognie
op!!!

Ek lÍ bietjie laat en toe ek in die waenhuis kom het hy een van sy Ma se hekelpenne beet. Hy het die hakkie onder met die grinder afgesny en is toe besig om drie kepe vir die circlip te maak met n fyn ystersaag. Die needle en die hekelpen was dieselfde
dikte. Hy saag dit toe die korrekte lengte af en ons sit in. Na n gesukkel start die donkie en loop heel mooi maar met
die gestart moet mens die idleknop heel indraai voor hy start. Michael vat hom vir n run en hy kom terug en sÍ hy kan
so loop maar die startery gaan my laat sukkel oor die afstand. Ons haal die gewese hekelpen uit en Michael begin
in sy ou houtkaste grawe. Hy gooi mos juis niks weg. Na n helse gesoek kom hy met n 19voetsÍk Lambretta scooter
se carb tevoorskyn.

Die naald is diesefde lengte en die drie gleuwe vir die circlip is spoton MAAR hy is dikker as die XT needle. Geen probleem
sÍ Michael. Hy sit hom in n boor se bek en vat fyn skuurpapier en n vernier en twee ure later is hy reg. Ons sit hom in die
Tenere en hy start eerste skopslag en idle pragtag!!!!!!!! Die trip is weer aan. :thumleft: Die gesegde boer maak n plan is
weereens aan my bewys. Die Tenere het die hele trip mooi grys gebrand en ek het later n veel nuwer TT carb ingesit
en toe ek hom die dag verkoop het ek die Lambretta needle aan die nuwe eienaar gegee en gesÍ hier is jou spare!!!! :deal:

Woensdagoggend trek ons weg en klim op die N7 by Nuwerus en soos oudergewoonte kou die oostewind ons van
die regterkant al die pad tot in Springbok en dis koud. Dit was koud die hele trip. Laat middag ry ons oor die grens en
hou aan tot n entjie anderkant Aussenkehr en slaan kamp op in die Oranje se loop.





Soos oudergewoonte is ek die kok en teemaker en  Michael se maag moet die konkoksies trotseer!! :imaposer:
Dis n doodstil aand teen die rivier en ons gesels ons geselse wat opgehoop het met tyd omdat ons mekaar min sien.
Die volgende dag was een vir ry. Pragtig. :thumleft:









Ons kronkel teen die rivier af oppad Rosh Pinah toe. Maak vol en koop n paar goedjies vir die aand se ete wat voorlÍ.
Ons ry 40 km in Aus se rigting en draai dan regs af op die Witputspad.
Tee sÍ die man of ek ry nie verder nie!!!!!!! :imaposer:



Die vorige aand was een van die onderwerpe oor hoe goed hul name kry. Op hierdie stuk pad naby n verlate
plaaswerf is daar n tweespoor sanddriffie en terwyl k deur die driffie ry bestorm n moerse swart hond my van regs
uit die bloute en ek stoei met die sand en die hond soek my vleis en na ek deur is hÍnner hy vir Michael. Gelukkig
maak ons dit altwee sonder om te val en n entjie verder nadat die hond hom nou goed moeg agterna gehol het stop
ek vir n ruskans. Ewe rustig sÍ Michael " ek neem aan na dese is dit seker nou Swarthondsedrif"?!!!!! :imaposer: :deal:



n Entjie verder in n lang linksdraai kom n jong perdjie uit die veld uit en hol tussen ons in dat ons moes uitswaai
en hardloop saam met ons vir n kilo of twee. Nodeloos om te sÍ toe ons weer stop moes ek hoor dat as ons ooit
weer hier verbykom sal dit natuurlik heet Perdsedraai!!! :imaposer: :deal:
Ons slaan kamp op 10 kilo's voor Goageb langs die pad in die veld. Verseker die koudste wat ek nog ooit in my
lewe in n tent geslaap nee liewer wakker gelÍ het. :deal: :biggrin: Drie uur die oggend hoor ek n helse geraas in Michael se tent.
Ek vra "wat maak jy nou"? Hy antwoord " ek het nounet AL my klere in my koffer aangetrek voor ek dood"!!!! :imaposer:
Michael kan  nie koue verduur wat eintlik n goeie ding is want hy woon en werk op die rand van die hel en kry
nie so gou warm soos ander mense. Feit.
Die volgende oggend was ons op en aan die gang voor die son op is.



Michael maak vuur asof sy lewe daarvan afhang!! :mwink:



Natuurlik moes dit Tietkop heet!!! :deal: :imaposer:



Tee moes ons kry by die Seeheim Hotel. Smaak glo beter as myne!! :mwink:



Rustig ry ons die laaste stuk tot by Hobas die uitkykpunt by die Visrivier. Michael se eerste keer hier.



En sy bloed is groen KLR groen!! :thumleft:



Ek het my rug lekker styf vasgestrap vir die trip. Het in n mate gehelp.





En dit maak nie saak hoeveel keer jy hiernatoe kom dit bly spesiaal. Dat wind,water en tyd dit kon doen.











Die twee donkies het hul heelpad mooi gedrag. Nie eens n papwiel nie. Die Tenere het net so n effe twoskroke
poepie gehad as ek bultaf toemaak!!!!!! :imaposer: :imaposer:



Ons slaap oor in Ais-Ais. Die plek is gepak en 4x4's net waar jy kyk. Michael maak die opmerking dat as hy al
die rygoed se waarde in kontant gehad het sou dit n ander betekenis gegee het om sy rente te probeer uitboer!!! :mwink:
Die volgende dag was n lang trek terug Lutzville toe.
Ek weet wat dink hy nou "dankie tog my trekkers se seats is nie so hard"!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :imaposer:
Michael het 5 trekkers en hy is die enigste drywer. Hy werk sy gat af. :deal:





Dit was n lekker kort trippie met baie lag en lekker gesels soos net ons twee kan doen. Dis hartseer dat ons dit
tot op hede nie weer kon doen. Michael se plaas hou hom net te vas. :(

Ek is nou gatvol van foto's scan......................sal vervolg.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Harry the Buffalo

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,292
  • I NEED Freedom!!To survive>>>>
Re: Some oldies.
« Reply #146 on: March 06, 2012, 10:02:27 pm »
Nogga "Classic" Thanks ChrisL :thumleft:
Having "GUTS" means being "SHIT" scared and still winding the throttle!!!
 

Offline Lem

Re: Some oldies.
« Reply #147 on: March 06, 2012, 10:49:28 pm »
daai stukkie suide is ook een van my favourite kampareas.

nou moet ek net weer teruggaan, volgende keer met n bike.

dankie hiervoor, ons sien uit na nog n "installment"
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,477
  • Thanked: 311 times
Re: Some oldies.
« Reply #148 on: March 07, 2012, 05:26:32 am »
Nog 'n meesterstuk.  Dankie vir die saamry.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Some oldies.
« Reply #149 on: March 07, 2012, 08:36:59 am »
Baie dankie Chris ................ nou is my oggend weer gemaak  :thumleft: :thumleft:
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline arno

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 7 times
  • Toppie......Gooi Mielies!!
    • http://www.princealbertcycles .co.za
Re: Some oldies.
« Reply #150 on: March 07, 2012, 10:11:34 am »
Dankie Chris ek het lekker saam getoer !
Fietse van die verlede: BMW F800GS ,BMW 1150 GS, Honda 305 cc, Honda 400 FOUR, Honda 550 FOUR, BMW 600/6 , DR 650

Tans:  Trapfiets
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,639
  • Thanked: 8 times
  • karoorooster@gmail.com
Re: Some oldies.
« Reply #151 on: March 09, 2012, 10:36:16 pm »
 :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Samou

Re: Some oldies.
« Reply #152 on: March 09, 2012, 11:09:36 pm »
 :thumright:
Ego = 1/knowledge
 

Offline wolfman

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 205
Re: Some oldies.
« Reply #153 on: March 11, 2012, 06:48:52 pm »
Baie inspireerend!
 

Offline Pietcoke

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,989
  • Thanked: 1 times
  • "Wille Worcester Hond"
Re: Some oldies.
« Reply #154 on: March 11, 2012, 11:06:24 pm »
Thanx Chris........baie lekker.

Ek wil net graag weet hoe jy al die detail van die trips onthou oor so baie jare.

Groot respek vir jou.........ou grote :mwink: :thumleft:
I don't know how to act my age.....I have never been this old before!
 

Offline Diesel & Dust

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,551
  • Thanked: 4 times
  • As die koppie klein is kak die hele lyf!!!
Re: Some oldies.
« Reply #155 on: March 12, 2012, 07:59:07 am »
Ai Chris, jy mag maar :thumleft:
I'll take the high road. You take the psycho path...
 

Offline Dirty Boy

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 2,061
  • Thanked: 60 times
  • Son, thats not how I showed you......
Re: Some oldies.
« Reply #156 on: March 13, 2012, 09:45:32 am »
Thanks Chris

Great photos and your writeup is helping with my Afrikaans.   :thumleft:
 

Offline Smidty

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,807
  • Thanked: 5 times
Re: Some oldies.
« Reply #157 on: March 13, 2012, 07:09:19 pm »
Chris, nou net die hele ding ge lees  :thumleft:  bedonnerd!  Baie dankie en gooi nog  :ricky:
All things are difficult before they are easy

 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,182
  • Thanked: 842 times
    • dustriders.co.za
Re: Some oldies.
« Reply #158 on: March 16, 2012, 04:24:48 pm »
In 2003 I asked Amanda if she wanted to see Namibia(which she has never done)
This was the trip:
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=35189.0

Like all of us in Jan of 2004 I cut the ambilical cord and bought a 2002 Dakar. I just got tired of kicking
with my left leg. Wanted a happy button. The Dakar had only done 560 kilos.
Oom Daan would say this is where things went wrong for me!!! :deal: :imaposer:


Build some racks for the panniers and we tested them on a trip down to Cape Agulhas. A place Amanda have not seen.

Waiting at the pont at Malgas.



Took the road passed Ouplaas and De Hoop. Bredasdorp and stopped in Arniston.



Man moet rook ook so af en toe!! :mwink:



From the top of the lighthouse in Agulhas.



Beautiful place if the wind does not blow.



The campsite in Struisbaai into which I had to talk ourselves into. We had to ride in first gear to our
campsite and out again whilst the caretaker walked with us. :biggrin:
The other option was parking them at the gate and carrying all our stuff in!!



Will continue.
« Last Edit: March 16, 2012, 04:26:22 pm by chrisL »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Some oldies.
« Reply #159 on: March 16, 2012, 04:47:30 pm »
Net toe ek nou dink dat jy my laaste rukkie by die werk vinnig wil laat verby gaan, kom jy met " will continue" ..................... :o :ricky:
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back