Jis that looks fun...

Ons moet ons net bloot stel om so n tegniese terrein aan te pak... dink almal gaan verbaas wees met die skill wat hulle het...

Ek en Tiaanvr het Saterdag middag so gaan tegnies ry om Irene... was moerse fun! Dit was lekker nat, baie eenspoor voetpaaitjies, om n boom pad gesoek... en die "Star Crater" opgery..
We just need to do more technical rides more often...
