Bloedrivier 2011 - Ons eerste solo trippie saam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Die 15 Des 2011 kon ek nie wag om te kawiemps by die werk nie, want Michelle en ek het vertrek op ons heel eerste properse road trip saam... Bloed rivier toe (vir die 16de Des) , dan Golden Gate en deur die Vrystaat terug...  :blob7:

Memel
173.jpg

182.jpg

185-1.jpg


Newcastle
188-1.jpg

186.jpg


Het by n baie oulike B&B in Dundee ingeboek nadat ons so amperse nat gereen het van Newcatle af tot op Dundee...Chez Nouz B&B

Die oggend van die 16de Des het ons uit gery na die Bloed Rivier Monument...

189.jpg

Die perde kommando

191.jpg

Die kerk diens in die middel van die laer

196.jpg

Die Gelofte

n Paar foties van die Laer

228-1.jpg

206-1.jpg

Grietjie

214-1.jpg

211.jpg

202-2.jpg

Michelle en eke

204-2.jpg

My Pillion  :mwink:

236-1.jpg


Oppad terug
246-1.jpg

258-1.jpg

251-1.jpg

259-1.jpg


By die Talana Musuem
274.jpg

265-1.jpg

N Kaartjie waarheen  :pot:

272-1.jpg

Nommer asb?  :biggrin:

282.jpg


294.jpg

Dundee Post Office

Chez Nouz B&B
296.jpg

Ons Kamer
297-1.jpg

302-1.jpg

304-1.jpg

305.jpg

Bobby, the Mascot of the B&B, die oulikste brakkie!  :D

Leaving Dundee
310.jpg

308.jpg


Ladysmith
314.jpg

313.jpg


. . . to be continued    :deal:
 
Top