Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Gooi mielies..en tyres...babapoeier..10 minute...en serenity toer (KLAAR)  (Read 9056 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Big E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,399
  • Thanked: 9 times
  • Hou my BigE dop...ek wil vir jou trick wys
Naaaaaaaas....baie naaaaaaas
Nou kyk nou net waar het daai hond loop l!
 

Offline Firecoast

  • Besempilot!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,119
  • Thanked: 82 times
  • Mommy Fairy :)
Ek laaik nie van te veel stickers op my bike nie......maar hierdie was 'n tribute of gedagte eerder een my bra Fox wat op dieselfde tyd in die hospitaal gele het waar hulle besig was om te probeer om sy been te red. Die sticker sou later op die trip sy werk ook doen.

Amper pik ek 'n traan ...

GR8 write-up KarRot!!!

Was LEGEND om jou en FC in GR te sien!

Jy weet natuurlik wie jou WingMan op jou volgende trip gaan wees :deal:

Nice om jou ook te ontmoet Foxy!  :P

Good luck with the healing process.
« Last Edit: January 12, 2012, 10:56:04 am by Firecoast »
"Don't let your ice cream melt while you're counting somebody else's sprinkles."
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,373
  • Thanked: 186 times
  • DILLIGAF
Mooi RR Roots, shit wens ek was saam.
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline Stoetbul

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Dis nou 'n ou K@K RR die!!!!!!!!!!!!
Hehehehehe.
Hou ons asb nou weer 2 weke aan 'n lyntjie voor jy die res opsit? :peepwall: :biggrin:
 

Offline arno

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 7 times
  • Toppie......Gooi Mielies!!
    • http://www.princealbertcycles .co.za
lekker Johan !
lekker fotos en storie.
Nou vir die res kan nie wag vir die Lesotho gedeelte nie.
Pa.
WoooooooW!!! So jy is die Groot Bos Wortels waarvan die Wortel af kom!!!!! Lekker!!!!
Ja seker kom die wortelgeid van my af.....en ook die jeukerigheid om pad te vat...
Fietse van die verlede: BMW F800GS ,BMW 1150 GS, Honda 305 cc, Honda 400 FOUR, Honda 550 FOUR, BMW 600/6 , DR 650

Tans:  Trapfiets
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,474
  • Thanked: 62 times
  • Die Punda van Prieska
Herre Portelwiel!!!! Jy neem genoeg pics!!! :thumleft: ::)
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,585
  • Thanked: 42 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
OK.....ek het vergeet om te se....ek het die rashers moer toe gebrand. Happy FC?  :biggrin:

En ek moet seker hier en daar verduidelik hoekom my RR se naam is....wat hy is ne. Toe Jup die middag sy tent opslaan lag ons oor "gooi mielies"....hy vertel toe my hy het erens gekuier by iemand.....en daar was 'n jong laatie....wat se "gooi tyres" as iets cool of piele is.....ek dink dit klink sommer net plain zef.....maar nou ja. So na 'n breuk langs die pad.....is dit die teken....ek se gooi mielies....en Jup gooi tyres.

Die 10 minute ding kom van my Toppie af. Ek het gereeld die support gedoen vir sy fietstoere.....trapfiets dit is en elke nou en dan het ek gestop met die bakkie en die ouens sou dan piesangs vreet en water volmaak. Party ouens het mos geen benul van tyd nie....hulle sal staan en kak praat en dan as die res wil sleep......" o nee donner wag man....ek het nie water gekry nie" of so iets. So dit krap 'n ou se gat....so my Toppie het gewoonlik kliphard gese met so diep stiem: "10 minuuuuute" sodat almal kan weet wanneer ons ry.

So op die eerste dag wat ons saam ry.....het ek dit gese....en Jup het dit dadelik gevang. Dit was partykeer 3 of 5 of selfs 1 minuut....maar dit het goed gewerk vir ons die hele trip lank.....en het ietwat in 'n grappie ontaard.

Ek kom nog by babapoeier en serenity.

Soos ek gese het Jup het gese hy ken 'n moerse lekker stukkie grondpad wat met so wye draai na Nieu-Besthesda sal vat. Ek was nog nie daar en ons gaan lunch eet daar oppad Hanover toe. Wel......dit was die plan.

Op die pad....het hy en Lynn vir ons gese daar is 'n plaashuis langs die pad wat hulle droomhuis is. Ek konnie waggie!

Dit bly maar lekker om jou eie scooter af te neem ne!!  :mwink:





Daar bo op my tent le een van my lee Sterri Stumpie melkies.......Jup het die hele toer my gas gegee....oor ek en my melk! Dis lekker man....loop skeit was gewoonlik my reply.  :biggrin:

Ons gooi mielies.....en tyres

















Lyk hulle nie bevange saam op die bike nie



En hier is die huis......unbelievable.....met daai groot stoep reg om die huis....hier kan mens mos nou lekker bly!!





So paar water crossings op die mooi paaie.....



Jup se ek het die perd geroost.......issie....ek het net vir RatKas geref sodat hy kan laat spaander......ek het al eerstehands gesien wat gebeur reg voor my as jy lewende hawe connect......iets not pretty!



Break.....met oorskiet skilpadjies en braaibroodjies! Nom nom nom......











Eeeeish Jup....lyk my jy en ETS is seperated at birth  :o



Toe ons klaar gepik het se ek hulle moet solank voor ry.....ek kom....wil eers bietjie water afslaan.

Terug op die bike en ek gooi kole om hulle te vang........en ek voel iets voel nie reg met die bike nie......staan op....loer so skeef oor die screen na die voorband......nee hy lyk pasasha....ry verder. Nee etter...dit raak al hoe erger. Stop......kyk agter.....moer. Vir dit is ek nou nie lus......ons ry dan so lekker.

Jup se reeling is as as jy iemand nie meer agter jou sien nie......rook hy 'n sigaret en as daar nog geen teken van jou is nie is dit tyd om om te draai......so ek weet hy sal nie lank vat nie maar ek het seker gemaak ek het al die tools op die trip so laat ek nou maar begin.

Toe hy by my kom was die wiel al af en alles maar ek kon nie die donnerse bead alleen gebreek kry nie. GSA se sidestand werk soos 'n bom.





Ek het toe wragtag nie alles onthou nie.......sunlight liquid.....gebruik toe maar Tabard lube en water.....werk nou wel nie so goed maar nou ja

Hier leer wyse ou Jup my iets baie belangriks.......as jy so werk.....moet jy nie sweet nie....want dan maak jy foute. Ek moes seker gesweet het of iets.....want ek het die stuk waar jy die ketting se tension stel verkeerd opgesit.....so toe ek wegtrek moer die ketting af. Sit op....en ry baie rustig na waar Lynn en FC in die son sit en wag. Pak weer alles af.....want die toolkit is mos onder die saal.....maak reg...pak....en daar gat ons. Toolkit was nooit weer onder die saal gewees nie.

Jup besluit toe omdat ons so baie tyd verloor het moet ons eerder Nieu-Bethesda los en maar op die teer sleep anders kom ons te laat op Hanover.



Hy soek koffie so op Middelburg stop ons en rus bietjie en toe die laaste stuk Hanover toe.

Alles is pasasha!! 



Ek geniet my gate uit in die passe en draaie.....



Ons ry een moerse storm net net mis...sou in die middel van dit gewees het as die draai gery het. Crab ek dink en van die ander manne is nie so gelukkig nie hoor ons toe ons op Hanover aankom.

OFS (one finger salute)



Op Hanover aangekom het ons lekker die bikes in die courtyard getrek en begin afpak



Jup en Beemerman het Laurika se nuwe ketting opgesit en ons het luilekker onder die bome gesit en 'n bier gedrink.

Later het ons ingecheck ons kamers....gat gewas en bietjie gerus vir die party later....ek moes duidelik meer gerus het... :peepwall:

Ons het vooraf braaipakke gereel met die mense van die Hanover hotel en julle kan gerus die plek besoek. Baie vriendelike mense met 'n skoon netjiese plek......en 'n lekker barman



Ons het vir Shaun lekker kak gegee oor sy forumnaam....."werfetter2"....ek meen....hoekom nou 'n 2.....as die naam gevat is....dink iets anders uit.... :peepwall: :pot:



007.......dis sy skuld dat ek vroeg gaan slaap het.....en Tequila sin....alles hulle skuld



Hierdie foties is nou nie juis baie goeie quality nie maar julle kry idee.....kom ons se maar die lens was vuil.... :peepwall:







Mother.....wat alles gereel het









Later wou ons goeters gaan koop by die shop (ek skuld jou nog R50 Laurika) toe se die eienaar van die shop ons kan met sy Vuka sleep......he he....dit was kak snaaks...ek en FC op die Vuka....op innie hoofstraat van Hanover....oor die N1.....terug oor die N1 want die shop is toe..soek ander winkel en gooi oop kole op daai Vuka......dink ek het haar bang gery maar sy smile darem nog...so dit moes lekker gewees het (sorry Pa  :peepwall:)



En toe stilletjies.....se ek vir Jup....ek gaan nou 'n Houdini move trek....as iemand my soek.....se is badkamer toe of iets.

Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Firecoast

  • Besempilot!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,119
  • Thanked: 82 times
  • Mommy Fairy :)
Bedoel jy DIE melk(IE) ???
"Don't let your ice cream melt while you're counting somebody else's sprinkles."
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,474
  • Thanked: 62 times
  • Die Punda van Prieska
Jup is baaaiiiiee maerder en aantreklilker as ek, ne FC?????
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Firecoast

  • Besempilot!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,119
  • Thanked: 82 times
  • Mommy Fairy :)
Jup is baaaiiiiee maerder en aantreklilker as ek, ne FC?????

Ja, maar jy het mooier bene!  :P
"Don't let your ice cream melt while you're counting somebody else's sprinkles."
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,474
  • Thanked: 62 times
  • Die Punda van Prieska
Jup is baaaiiiiee maerder en aantreklilker as ek, ne FC?????

Ja, maar jy het mooier bene:P

LMGA :imaposer: :imaposer: Eks sommer jaloers!!Lyk of dit baie lekker was!!
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,585
  • Thanked: 42 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Jupiter en Lynn deur die stroompie....hulle lyk soos daai synchronised swemmers op die bike!!

<a href="http://www.youtube.com/v/Y5jlJ4hmJRY" target="_blank" class="new_win">http://www.youtube.com/v/Y5jlJ4hmJRY</a>
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,585
  • Thanked: 42 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Raaaaaaait..........so ons se koebaai vir FC.....en ons sleep Elliot toe.

Ek is natuurlik vars soos 'n briesie.....ek het mos nie gesuip gisteraand nie.  :peepwall:



Vandag se trip was nie soooooooo exciting nie........so ek gaan julle nie bore met lang teerpad foties nie.

Darem grond hier en daar......





Lekker rustige lunch stop.........en ek drink weer melkies.....he he!!



Gooi weer lekker mielies...en tyres tot by die mooi kerk.......

En dis hier....wat Jup my vertel van serenity........dis blykaar uit een ander movie scene uit........kan nou nie die naam onthou nie...dink dit is The Castle.


"The Plot:

The blue collar Kerrigan home is filled with love as well as pride in their modest lifestyle, but their happiness is threatened when developers attempt the compulsory acquisition of their house to expand the neighbouring Melbourne Airport.
The Kerrigan house is built in a largely undeveloped housing tract, on a toxic landfill, beneath power lines, and directly adjacent to an airport runway. Despite all this, sweet-natured family patriarch Darryl (Michael Caton) believes that he lives in the lap of luxury. Blissfully unaware of his family's lack of style or sophistication, he busies himself by driving a tow truck, racing greyhounds, and constantly adding tacky renovations to the house. The rest of the Kerrigan clan shares and supports his enthusiasm in every way.

One day, a government appraiser arrives to inspect the house. Though he has no wish to sell, Darryl points out all the faults of the house with pride, believing they will add value. A few weeks later, he receives a letter informing him of the compulsory acquisition of his house for the sum of A$70,000. His neighbours all receive similar notices. Believing on common principle that the government cannot evict him unwillingly from his treasured home, Darryl attempts to fight the eviction. Agents from the airport try to bribe and bully the family into giving up, but their actions only stiffen the Kerrigans' resolve. Darryl hires an incompetent lawyer acquaintance, Dennis Denuto (Tiriel Mora), but Dennis' meagre argument that the eviction goes against the "vibe" of the Constitution does not go well in court. While awaiting the court's final decision, Darryl makes pleasant small talk with a man whom he meets outside the courthouse, Lawrence Hammill (Bud Tingwell), who has come to watch his son (a barrister) perform in court. The court rejects the family's appeal and gives them two weeks to vacate. The purchase price for the home is scarcely enough to cover a small apartment. Dejected in defeat, the family begins to pack.

A new breath of hope comes with the surprise arrival of Lawrence, who reveals himself as a retired Queen's Counsel. Lawrence has taken an interest in the Kerrigans' case and offers to argue before the High Court of Australia on their behalf, pro bono. Lawrence makes a persuasive case that the Kerrigans have the right to just terms of compensation for acquisition of property under Section 51(xxxi) of the Australian Constitution. He closes by paraphrasing Darryl's own comments that his house is more than just a structure of bricks and mortar, but a home built with love and shared memories. The court rules in favour of the Kerrigans, and their case becomes a landmark precedent on the subject. An epilogue shows that the Kerrigans continue to prosper happily, and Lawrence becomes a lasting friend of the family"


Ek dink die highligted gedeelte som dit seker mooi op oor wat dit vir hom beteken het......en die naweek kyk ek die movie sodat ek mooi kan verstaan.

Ons staan voor die kerk....rustig...salig....en hy vra my of ek die movie gecheck het. Ek se nee.....en hy verduidelik serenity. Lang gesprek.....ek luister aandagtig. Daar bond ons weer.....Lynn loop rond....soos altyd met haar helmet aan........vat peekchas.

Lekker moment daai....en van daar af...as ons op 'n mooi plek gestop het.....was die eerste.....en vir 'n lang ruk net die enigste woord......"serenity"



Capish.....verstaan julle?

Nou is net babapoeier nog uitstaande.

Meestal teer tot ons Glen op Dortrecht kry by sy Ma. Dan het hy gese hy vat ons op lekker paaie Elliot toe....en goeie moer......was dit nou mooi en lekker.

Hy en EC Guy het daar vir ons gewag en ons 4 bikes het lekker mielies gegooi.

Glen gooi die OFS salute.....check die boot ook in die lug nie......dis 'n spesiale move daai!  :thumleft:



En awesome paaie......dis al wat ek kan se.....

















The ONLY forum whore......in Elliot.....en....He Is Not KaK!!



View van Glen se stoep af



Jup praat van trip reel waar ons Rhodes of Elliot gebruik as base camp en ons doen die 8 passe......Bastervoet....Naude's Nek.....die hele spul. Vir dit...is ek in.....in soos Gin!!!

Glen het lekker vleis gebraai....The Wanderer het kom join bietjie later en ons het gesit en tjol praat. Jup MOES weer op die forum gaan op my laptop...iets gemoan oor airhead freds wat rondgeskuif word en na dit het Lynn vir lank deur my my helmet cam se footage gegaan oor wat ek record het sover.

Ek gaan kry vir my nog 'n bier in die bar.......en moes toe mos nou weer my been lig.....lekker Edgy!!!!  :thumleft:



Die plan was om die volgende oggend op Rhodes te gaan brekka.......ander honne is ook daar en ek moes kies om baie vroeg saam met Glen Bastervoetpad te gaan ry en Jup hulle so 9 bells op Rhodes te kry maar het teen dit besluit. Ons het nog 'n lang pad gehad om te gaan en wou nie onnodig moeilikheid gaan soek nie......sal dit doen op Jup se 8 passe trippie.

Ek was nogal excited.....at last gaan ek Naude's Nek ry!

Jup slaan matras op in die Moth bar en en ek slaap in die saal.

Fanks Glen my bru.......dit was soos altyd moer lekker om by jou te bly. Lyk asof jou pad nou 'n hotspot word vir die honne!!  :thumleft:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline arno

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 7 times
  • Toppie......Gooi Mielies!!
    • http://www.princealbertcycles .co.za
Lekker Johan.
Sien uit na jou Naudes Nek fotos. Ek is al daar uit met die mtb maar was te moeg om rond te kyk.
Ek is ook in vir daai 7of is dit 8 passe trip !
Fietse van die verlede: BMW F800GS ,BMW 1150 GS, Honda 305 cc, Honda 400 FOUR, Honda 550 FOUR, BMW 600/6 , DR 650

Tans:  Trapfiets
 

Offline Stoetbul

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Bedoel jy DIE melk(IE) ???
Hoekom ry jy met Cocky se hoed my bra?
 

Offline W1P30UT

  • 7.2kW Pilot
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 722
  • Centurion
So much of the envy...  kyk... :biggrin: sommer groen...  :thumleft:

One day... I'll afford a trippie like this...

Keep it coming Carrots
Love is the feeling when you like something as much as your motorbike.
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,585
  • Thanked: 42 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Raaaaaait.......Lekker vroeg op....bikes het mooi geslaap....reg vir die dag!! Jup check die Block of Flats se olie en ons is reg om te gaan.



Ons gooi petrol in Elliot en Glen wys ons die mooi kerk....



Glen beduie iets.....iets van 'n plek waar bikes nie mag ry nie....I mean honestly......in Elliot? Kannie wees nie



Die plek waar ons nie mag ry nie.....nevermind raas.......ek palowe......ek het nie...... :peepwall: :pot:



Destination: Himeville.......en op die staduim was die plan nog om om Lesotho te sleep......gelukkig het daar so klein ietsie gebeur oppad.......want mens kannie ry sonner jou MOJO nie.....he he....en hier is ek onskullig!  :deal:

So ons sleep stukkie teer....Barkley Pass ingesluit....en dan wiele met 'n "p" grondpaaie Rhodes toe.







Daar wag Whale Kisser (Alan)...sy vrou Alta en Nutty Chef vir ons vir brekka.

Serenity.........eeish......hoe mis ek die trip nou













Ek weet nou al van die National Bash af Glen is moerse into hierdie geocashing ding......Oupa Heimer ook........so hier op 'n brug gaan soek hy vir die ding. Ek het een gesien op Putsonderwater(genuine) maar die een is ietwat meer interresant. Lynn laaik dit kwaai...heavy intrigued met die storie. Ons skryf innie boekie....ek pla 'n sticker aan die binnekant van die deksel (en oppie brug) he he









Pers blomme in die veld







He is not kak ne........



Ons saal op en ry. Dis warm.....baie warm...so vroeg al.

Peak hour traffic



The Nutty Chef........





Voervel........he he



OFS salute



Jup gee directions na brekka





Amper raak ek bly en Dwerg het ons kom join





Ek is in 'n lekker goeie mielies bui en gaan verby Whale Kisser en Alta en ek geniet die pas op my eie.....wag vir hulle bo.







Etter...wat 'n view.....maar die wind is lastig en pla en ons gooi weer. 





Hier kom die res









Drie keer bevestig ek met Jup watse pad moet ek ry en toe en op 'n split kom soek ek vir spore in die pad.....sien nie veel nie.....en wat hy gese het...wys nie op die bordjies nie. Ek sleep links.



Nou gooi ek kole want ek wil hulle of vinnig vang....of vinnig besef ek is verkeerd en omdraai. Gaan deur 'n lekker watercrossing en soek vir spore en water aan die anner kant. Sien boggerol.

OK...hulle is nie hier deur nie....eeeish. Stop.......raadpleeg die kaart gou.



Paar sekondes later kom 'n laatjie van voor af....man...hy is nie eens 15 nie.....ry Pa se cruiser bakkie.



Oi.....skree ek deur die helmet......hoesit....

More Oom (gmmmmmpf.......Oom se gat man).......

Is die die pad Matatiele toe?

Nee Oom......jy moes daar bo op die koppie regs gegaan het by die vurk.

Fok.....so gedink.......fanks mompel ek.....draai om...terug deur die watercrossing en daar gaat ons.

<a href="http://www.youtube.com/v/g6n2BGDX0TQ" target="_blank" class="new_win">http://www.youtube.com/v/g6n2BGDX0TQ</a>

Jup sit toe toevallig bo op die koppie en sien ek vat die verkeerde afdraai.......hy is rustig en kalm en toe hy RatKas se oranje lig van doer onner af sien begin hy en Lynn solank ry. Ek vang hulle op die afdraande en deur 'n klein dippie eweskielik is hier 'n Block of Flats op sy.....reg voor ons innie pad.

Alan en Alta probeer die ding optel. Ons stop....help bike optel......almal lyk ok.....bike ook.

Die fannytrap (agterste modderskerm) het wel afgebreek en die agterwiel het hom vasgetrek teen die raam onder die saal. Ek ruk die ding af....waai hom in die lug en donner hom innie veld in. Groot grap.  :biggrin:

Alta se nee man...sy soek 'n fotie van die ding...so ek moet in so klein riviertjie inspring om die bleddie ding te gaan uithaal vir die fotie. He he..na die fotie gooi sy hom ook met sy boog weg. Daai goed beteken boggerol.....ek het op my laaste GSA ook die ding afgery in die modder.

Ons staan rond....praat twak en spekuleer oor wat gebeur het. Jup sy hy dink Andy het gestaan en en per ongeluk toe hy deur die dippie gaan die bike in eerste rat gesit....want dit lyk net asof hy die agterwiel verloor het. Was darem stadig gewees maar hy en Alta is ok. Ons groet....hulle gaan teer sleep en ons op die grond.

Daai pad is toe moer sleg en vat ons 'n paar ure....dis ruts...modder....klippe etc etc.......












Maar ons kry toe darem 'n lekker plekkie......'n serenity plekkie om te stop en bietjie te rus en iets te hap.





Ons saal weer op en sleep......pad is moeilik en ons raak moeg maar dis nogsteeds pure bliss......

En hier.....reg voor my....gaan ons deur 'n klein driffie......en Jup koop grond.

Verloor die agterwiel op die mos en daar le hulle. Hy het op pad terug van die National Bash af dieselfde gedoen.....en ek hoor hoe skel hy daai Heidi agtertyre.

Ek skrik eers want Lynn se been is vasgevang onder die fiets maar ek moet hard rem en ek gaan verby hulle...park die bike en gaan help. Ons tel die bike op.....en Jup skel my sommer omdat ek nie foties geneem het nie....he he...

Hier is die crash scene wel......



Hy het nie 'n pod op die regterkant nie agv van so vorige val maar gelukkig het hy die cement gemis. Ons sit rustig...Lynn trek haar boots uit.....Jup moan oor sy arm...maar alles is OK. En dit 500 meter voor ons op die teerpad klim.

Ons sleep teer en stop erens....kannie onthou waar nie.....dink dit was Mount Fletcher of iets en koop kos en bierkies vir die aand. Ons kry vir Andy en Alta weer hier voor die Spar......vertel hulle van die prang. Altwee Block of Flats het eiendom gekoop vandag......maar niks major skade nie en niemand het seer gekry nie. Regte Adventure riding.

Jup se hy weet van 'n lekker kampplek so 12 kilos buite Himeville so ons sleep die laaste ent oppie teer

Wolkies net voor die campsite



Ons slaan tent op....Jup hulle maak kos......en verskoon myself en loop le....fodde.......poerdis.....moeg na die lang dag. Jup moan nog oor ek nie 'n bier met hom wil drink nie maar ek drink my melkie soos moedersmelk en verkas.





Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,585
  • Thanked: 42 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Nog twee foties van die scooter eskapades in Hanover!!  :biggrin:

Net voor ons gaan slaap het...het Jup begin met sy Sani praatjies. Hy wou dit mos eers glad nie doen nie....maar dit werk mos so as jy neergedonner het....jy moet en wil seker maak jy het nie jou MOJO verloor nie. Ons het besluit ons chat weer innie oggend oor dit.
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,991
  • Thanked: 159 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Daai Vuka agterwiel lyk nogal pap  :peepwall:

En wie's jou bleddie Oupa jou teerputs klipklont  :patch: Vatso!!!  ;D
« Last Edit: January 13, 2012, 02:03:27 pm by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline DeeCeeBee

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Australia
  • Posts: 1,092
  • Thanked: 36 times
  • Tasmania - Australia
nice i like the way u tell the story
also noted that Africa Twin and KTM got same issue they all need Midas Facet pertol pumps
nice take on Orania....been down to the water front was a pleasant surprise.....town looks a bit sad tho to me
see you took the same route down to Orania we split to De Aar

look fwd to the rest

jammer oor die vyand se taal maar ek is dan n ingels man soort van

Play nicely now lads, thats the queens english there!!
XR650R
Africa Twin Adv Sport DCT
XR100R