0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ek was sterk onder die invloed toe daai foto geneem is! Pragtige fotos Luitenant!
lekker Johan !lekker fotos en storie.Nou vir die res kan nie wag vir die Lesotho gedeelte nie.Pa.
Sweet dude! Waar's die res?
Ek laaik nie van te veel stickers op my bike nie......maar hierdie was 'n tribute of gedagte eerder een my bra Fox wat op dieselfde tyd in die hospitaal gele het waar hulle besig was om te probeer om sy been te red. Die sticker sou later op die trip sy werk ook doen.