Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 690 INFO AND ADVICE PLEASE  (Read 647 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bossiekop

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 215
690 INFO AND ADVICE PLEASE
« on: January 20, 2012, 09:36:13 am »
Okay, so hier gaan 'n lang storie en verduideliking.

Om te begin... ek verlang na my 530 erg. :(

Ek het vir my 'n 2010 690 Eduro gekoop met 905 kilo's op.

1. Vreeslik baie stallery aan die begin.  Oom Dougie hier in Bloem het die mapping saam met die 1000km diens sommer vir my gedoen, en die stalling is BAIE beter.  :thumleft:  Nog nie heeltemal weg nie though.

2. Ek is plaas toe met die yster en hier volg 'n paar goed waarmee julle moet help.

   a)  Die eerste wal wat ek jump ( nie baie hoog nie ) en my shocks voor bottom uit.  Daarna was ek te bang om te jump.  Ek is so 90km en so 1.78m.  Hoe gemaak??? ??? ???

   b)  My agterste veer is baie pap.  Ek sal hom harder moet stel. :deal:

   c)  Ons het gaan ry op grond paaie.  In totaal oor die 2 weke net so rondom 2000km.  Verste was 400 km per dag.  My gat was erg seer.  Dit voel asof ek op 'n 2duim windpomp pyp sit. :o :o

   d)  Ek wil my spoed op die oop pad verhoog met afname in rmp's en gepraat met PeetWeet - ek gaan voor 'n 16 tand sprocket opsit.  Ek ry nie regtig vinniger as 120km per uur nie, maar ek wil die fiets se persentasie krag en rpm's verminder sodat ek nie oor lang afstand bv 100km aaneen, hoŽ rpm's handhaaf nie.

   e)   Dan laastens - ek moet rally fairing opsit. Ek love dit  :drif!!  Watter is die beste?  Wat kos dit?  Wil as dit moontlik is dit self doen.

My slotsom is:  Ek hou baie van die fiets, en sal graag die nodige mods wil doen om hom vir my behoeftes aan te pas.  Dit is nou waar julle moet help !!

Thanks byvoorbaat.

 

Offline Plaashaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,926
Re: 690 INFO AND ADVICE PLEASE
« Reply #1 on: January 20, 2012, 09:37:51 am »
PM adventurer in ingels
Current rides: F800GS x 2

Id rather be riding my motorcycle thinking about God than sitting in church thinking about my motorcycle.
 

Offline Bossiekop

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 215
Re: 690 INFO AND ADVICE PLEASE
« Reply #2 on: January 20, 2012, 09:49:38 am »
'n Paar kiekies.  Niks opwindent nie.
 

Offline Plaashaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,926
Re: 690 INFO AND ADVICE PLEASE
« Reply #3 on: January 20, 2012, 01:38:34 pm »
Kyk na die oryx op KTM Cape Town

sal goeie idee gee
Current rides: F800GS x 2

Id rather be riding my motorcycle thinking about God than sitting in church thinking about my motorcycle.
 

Offline LONG BOB

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 543
  • Thanked: 6 times
Re: 690 INFO AND ADVICE PLEASE
« Reply #4 on: January 20, 2012, 04:03:19 pm »
CT KTM. MOST HELPFULL, SPEAK TO CHARL, THINK FAIRING + TANKS = 21Grand
 

Offline Vrystater

  • Newbie
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 5
Re: 690 INFO AND ADVICE PLEASE
« Reply #5 on: January 31, 2012, 08:24:19 pm »
DagsÍ,
Geluk eerstens met die bike - jy sal nie spyt wees nie!!
Ek het 'n 2009 690 Enduro, en neem aan dat die 2010 seker nie te veel verskil nie.
So wat die suspension aanbetref, het ek al bietjie met myne rondgespeel - as jy in jou Owner's manual kyk vanaf bl. 56 wys hul hoe om die compression dampening en rebound dampening van die vurke en shock absorber te verstel. Ek het myne op die stadium weer op Standard en werk goed vir my - met jumps en op gronpad ry. Ek's so bietjie ligter as jy en vat redelike jumps, maar nog nooi gebottom nie.
As jy nie 'n Owner's manual het nie, PM my(ek's ook in Bloem en kan 'n copies reel).
Ek sal graag ook wil hoor hoe die bike maak met 'n 16 tand voorsprocket, myne is nog standaard en ek etter die outjie soms op die lang grondpaaie - ref soos 'n canary, maar niks probleme sover, en hou tog van die nippy-geid onderdeur, so tot dusver gelos soos hy is.
Ek het die bike ook 2de hands gekoop en 'n klein screen saamgekry - werk nie regtig vir wind, maar lyk beter as die standaard plat gesig
Hoop hy loop oop, geniet!!
 

Offline Bossiekop

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 215
Re: 690 INFO AND ADVICE PLEASE
« Reply #6 on: February 01, 2012, 03:50:54 pm »
Thanks almal,

Ek moet sÍ, ek wil graag die fairing van die Oryx opsit, maar dis hel baie geld.

As ek my suspensie uitgesort het en hy werk reg, dan sal ek dit weer die fairings oorweeg, tot dan moet ek eers seker maak die fiets kan my dik gat dra oor 'n wal of twee.

Vrystater, ek sal laat weet wat maak die 16 tand voor.

Cheers.
 

Offline GJ

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 650
Re: 690 INFO AND ADVICE PLEASE
« Reply #7 on: February 03, 2012, 10:20:09 pm »
Jis manne, ek ry al vir 3 jaar met 'n 690R, al 26 000km sonder probleme. Ek het 'n 16 tand voor probeer, maar weer afgehaal. Dit vat die 'nippy'heid van die bike weg en maak dit eintlik vervelig. Dit sal goed werk as jy heelpad langpad ry, maar nie as jy die bike wil geniet wanneer jy off-road ry nie. Hoop dit help.  Dankie  GJ