What Bash?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ektoknbike

Race Dog
Joined
May 4, 2007
Messages
899
Reaction score
0
Location
Oppie plaas Worcester
Bike
KTM 950 Adventure
Ek wil my goed agtermekaar begin kry vir die Bash.
Kan daar dalk van die "ou" dogs raad gee oor die Bash.
Wanner mag jy opdaag en huis kry? ???
Wat neem jy saam en wat MOET jy los? ???
Waar slaap jy, of slaap jy nie? ???
Tente of huise of gras?
Mag daar enige alkoholiese versnappers geneem word of nie? ???
Wat en waar eet jy? ??? (koue miellies)
Wat mag en wat is buite perke? ???
Gaan jou eie vrou saam of jou niggie wat jy die eerste keer ontmoet? ???
Wanner begin die eerste ouens optrek?
HOE? ??? Wat? ??? Hoekom? ??? Waarom? ??? Wanner? ??? Waantoe? ??? Geld? ???

Asseblief, moet net nie, op die eerste vraag, Ja. Die tweede een, Nee antwoord nie,
Gesels
:D :D :D
 
Top