Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Sad News  (Read 1033 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

GS-holic

  • Guest
Sad News
« on: July 27, 2007, 08:23:19 am »
A biker was killed this morning on the Heugh Rd / Railwayline crossing (PE).  At this stage the details of the accident is unclear but it seems he did not notice the oncomming train.

RIP
 

Offline Watty

  • RIP 29-07-2011
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki Djebel 250XC
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,954
Re: Sad News
« Reply #1 on: July 27, 2007, 08:44:32 am »
Regtig slegte nuus.  Ek ry daardie pad elke oggend en die ongeluk het so 5 minute nadat ek by die betrokke plek verby was gebeur.

Enige nuus wie dit was GS-holic?

Medelye aan naasbestaandes. 
 

GS-holic

  • Guest
Re: Sad News
« Reply #2 on: July 27, 2007, 09:01:51 am »
Nee ek het nog nie veel details nie maar hoor dit was n geel fiets. 

Ek sien gereeld n "laaitie" op n geel Suzuki DR in die oggende / middae op Heugh Rd. - Ai
 

Offline Captain Zef

  • The Ultimate
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 15,159
  • Thanked: 193 times
  • Oudtshoorn / Mosselbaai
Re: Sad News
« Reply #3 on: July 27, 2007, 09:04:36 am »
RIP  :'(
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,224
  • Thanked: 128 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: Sad News
« Reply #4 on: July 27, 2007, 10:04:36 am »
Dis hartseer...

:(

02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline surf

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,052
  • Thanked: 1 times
  • Eks in...
Re: Sad News
« Reply #5 on: July 27, 2007, 10:22:17 am »
Nee man, koue rillings :'(
"Always keep your words soft and sweet, just in case you have to eat them..."
 

Offline IDR

  • <insert bias disclaimer here>
  • Administrator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,809
  • Thanked: 100 times
Re: Sad News
« Reply #6 on: July 27, 2007, 10:40:48 am »
I also hear from a colleague that a GS was down on the Brakfontein road out of Midstream Estate this morning - apparently didn't look good at all.  Says it was silver, so might be an ADV?

Hope he's OK!
The three things you need to fix anything in the universe: duct tape, WD-40 and a hammer.  If it moves and it shouldn't, use the duct tape.  If it doesn't move and it should, use the WD-40.  Otherwise use the hammer.
 

GS-holic

  • Guest
Re: Sad News
« Reply #7 on: July 27, 2007, 10:45:01 am »
FFS whats going on today - another biker down in a serious accident @ Cotswold PE a short while ago. ??? ???

 

Offline JourneyMan

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,797
  • Thanked: 3 times
  • Pretoria
Re: Sad News
« Reply #8 on: July 27, 2007, 10:51:01 am »
Sad news. :frown:


On the traffice reports on my way to drop the kids off. Everyday there is at least one report of an accident involving a motorcycle.

Be carefull guys!
He who angers you, controls you.
 

Offline Watty

  • RIP 29-07-2011
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki Djebel 250XC
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,954
Re: Sad News
« Reply #9 on: July 27, 2007, 11:04:36 am »
Nee ek het nog nie veel details nie maar hoor dit was n geel fiets. 

Ek sien gereeld n "laaitie" op n geel Suzuki DR in die oggende / middae op Heugh Rd. - Ai

Meer inligting.

My vrou was verby die toneel.  Dit is definitief 'n geel fiets, redelik groot, kon nie sien watter maak of soort nie.  Sy sê dat dit lyk nie erg beskadig nie.  Nog verdere onstellende nuus was dat ek by die werk moes hoor dat die ryer was die kêrel (24 yaar oud) van een my kollegas by die werk se oudste dogter.

Wat gebeur het is blykbaar die volgende:

Hy het met Buffelsfontein in die rigting van Walmer gery.  Dit wil blyk dat verskeie motors het reeds gestop by die treinoorgaan en gewag het vir die aankommende trein om eers verby te gaan.  Hy het toe die string motors aan die buitekant verbygesteek (lane split) teen 'n hoë spoed (volgens een ooggetuie).  Of hy gedink het hy het genoeg spoed om die 'gap' voor die trein te kan maak, of dat hy net nie die trein opgemerk het nadat dit begin oor die pad te beweeg het ('n T-bone in die kant van trein?) weet niemand .   
« Last Edit: July 27, 2007, 11:05:17 am by Watty »
 

GS-holic

  • Guest
Re: Sad News
« Reply #10 on: July 27, 2007, 11:19:46 am »
Watty dan is dit dieselfde ou - moet se hy het al n paar noue ontkomings, wat ek gesien het, gehad.
 
Hy het gereeld tussen die karre deur "gevlieg".  Ek het selfs, nadat hy my amper moertoe gery, hom tot by sy huis in Charlo geagtervolg en a piece of my mind gegee - maar duidelik was ek net n ou ballie op n ouballie-bike wat kak gesoek het. 

Dit wys nou maar net weer n bike is nie n speel ding nie.  Alhoewel ek hom nie geken het nie het dit my maar net weer laat besef om meer paraat en stadiger te ry en niemand beindruk word deur 120 in n 60 sone te ry nie.

Fokkit dis so onnodig.
 

Offline Highlander

  • There can be only one !!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,140
Re: Sad News
« Reply #11 on: July 27, 2007, 11:46:53 am »
Shucks, dis sad om te hoor dat die ou al sy luck getry het 'n paar maal.

En op die einde van die dag om 5min vinniger by die werk te wees, what a waste!

RIP
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,224
  • Thanked: 128 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: Sad News
« Reply #12 on: July 27, 2007, 12:03:52 pm »
...
Fokkit dis so onnodig.

Ek kon dit self nie beter stel nie...

 :-[ :( :'(

Hartseer .
02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline Watty

  • RIP 29-07-2011
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki Djebel 250XC
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,954
Re: Sad News
« Reply #13 on: July 27, 2007, 12:14:24 pm »
Wat dit nog so veel meer jammer maak is dat ek verder verneem het by my kollega dat die betrokke persoon in die laaste 18 maande twee motors afgeskryf het (een gerol, weet nie hoe die ander een geprang is nie).  Aldus iemand wat baie gehou het van vinnig ry en kanse vat.  Regtig 'n jammerte ... moes vanoggend weer 'n oorvol kry hoe gevaarlik motorfietse is by vroulief nadat sy by die ongelukstoneel was.
 

Offline PoepolJack

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 97
  • Really shy member since 2006-11-08
Re: Sad News
« Reply #14 on: July 27, 2007, 01:29:56 pm »
RIP
You have one life... Live it!!!
 

Offline Patman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Gauteng
  • Posts: 330
  • Thanked: 3 times
  • Middagslapies :)
Re: Sad News
« Reply #15 on: July 27, 2007, 09:15:29 pm »
Dis altyd baie jammer om te hoor as 'n mororfiets in 'n ongeluk betrokke was,luister gereeld RSG verkeer, baie keer hoor mens dat daar nootlottige beserings op so 'n ongeluk is,ook soos die week weer. Blykbaar het 'n jong advokaat verlede naweek op sy Harley verongeluk,en Saterdagaaand die eienaaar van 'n bikeshop in Randfontein. Die dinge is nooit lekker om te hoor nie maar dit maak mens net om versigtiger te wees. Wat vir my 'n wonderwerk is ,is dat ons nie meer voetgangers raakry nie, hulle sien gewoonlik nie n bike nie!