Dewayne
if this Dewayne character says
anything along the lines of "squeel like a pig, boy", run! run as fast as your legs can carry you!
ek sou gaan. jyt niks om te verloor nie. gaan kyk hoe lyk dit in n plek waar die regering werk om die samelewing te dien, en nie om hulself te verryk nie. gaan kyk hoe werk dinge in n plek waar mens nie jou deure hoef te sluit en oor jou skouer te kyk terwyl jy braai nie.
maar,
moenie gaan om permanent te bly nie, jy moet n uiteindelike doel he om weer terug te kom na jou huis na 5 jaar max. wie weet, miskien kan jy teen dan genoeg geld he om hier af te tree. buitendien, jy will nie he dat jou kinders die heeltyd "like" en "ohmygod" se tussen elke twee woorde nie....
