Country Gal hier... En hier sit ek en StofD en worry oor ons gewig en probeer diet!! Die thread laat my nogal beter voel. Teen 140kg saam, klok ons darem gesond onder die average in... Nou waar is die pizza delivery se nr...
140kg - scary thin - take two pizza's daily and call back in a month 
Ons maak so dokter! Eerste keer in my lewe wat iemand na my of StofD as scary thin verwys...