Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 11,824
- Reaction score
- 2,023
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
Hierdie gaan ‘n klein RR wees.
Siendende dat dit lekker gereën het hier in die Oos Kaap die laaste 2 dae , en dat my gat gejeuk om te ry en dat ek so bietjie morbied was omdat ek al 4 weke vrouloos is en Glen se ongeluk en, en……
Kom ons gaan kyk hoe vol die damme is na die lekker reën.
Oppad na Laing dam
Laing dam van ‘n afstand af
Die sekuriteitswag wou niks weet om my in te laat nie, ek kak soek gaan ek ook nie.
Die volgende dam op my lys was Briddledrift dam. Ek het geweet ek gaan lekker modder ry vandag, ek het net nie geweet hoeveel nie. Die 6 km vanaf die teerpad na Briddledrift dam was ‘n modder massa.
Ek weet nou nog nie hoe ek nie op die stuk pad geval het nie. Die pad was pap getrap deur die beeste, die S10 se “traction control” het oortyd gewerk, haar gat was die wereld vol.
Hmm, lekker vol modder en vuil.
Bridledrift dam
Nahoon dam was voldende op die lys.
So is die modder gepak en besig om droog te word.
Nahoon dam
Nahoon damwal
Hier het ek gestop en van die modder probber afwas van die bike.
Die volgende stop was Wrigglewade dam.
So sou die grondpaaie die hele dag lyk.
Next stop was Gubu dam naby Stutterheim.
Daar is ‘n lieflike piekniek area, dit kan ‘n potensiale bash spot wees.
Van Gubu dam was King Sandile volgende. Hier is die begin van King Sandile dam.
Oppad na King Sandile damwal
King Sadile se oorvloei
King Sandile dam
Voordat ek na die volgende dam sou gaan het ek gou ‘n draai gemaak by Hogsback vir ‘n brunch. Hier is die begin van die woud.
Toe besluit ek om eers die bike te was.
Ek kom om die draai in volle vaart en die teef wou net nie draai nie. Sy’s reguit sloot toe, nou ja, dit was die nagevolge. Gelukkig geen skade aan my of die bike nie, net so bietjie winduit en nat. Ek trek daar weg en die eerste draai daarna is dit weer reguit bosse toe, fook. Die volgende draai dieselfde storie, ek stop, kyk wat gaan aan, hmm, voorwiel pap.
Die water het lekker geval. Dis nog oppad na Hogsback.
Net voor Hogsback kry jy die naamlose dammetjie.
In Hogsback het ek ‘n bruch genuttig en my wonde gelek, toe is dit weer op die pad na Tyumeriver dam.
Van Tyumerievier dam was dit Katrivier dam.
Oppad na Katrivier dam
Katrivier dam.
Katrivier damwal
Dis flippen scary om hier te wees, wetende dat daar massas water aan die anderkant van die muur is.
Oppad uit en terug na my huis.
Al die damme wat ek vandag besoek het is meer as 100% vol. Ieder en elk het oorgeloop. Dit was weereens ‘n suksesvolle dag wat ek volgende keer met my vrou gaan doen.
Cheers.