Die foto was geneem in 1982 toe ons klomp pelle van Windhoek Swakopmund toe is vir die naweek om in die duine te gaan speel.
Ons is die volgende oggend vroeg duine in toe dit nou sulke tyd raak, wel dis die enigste bos / boompie wat ek kon kry.
'n Ou wat homself 'n pel noem het die foto geneem.

Niemand kan nie se ek het nie ATGATT aan nie.

