Bokkom en Boom Trip 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 19, 2010
Messages
2,295
Reaction score
1
Location
Phalaborwa
Bike
BMW R1200GS Adventure
OK...so ek het n paar whiskies in....en ek luister na great music.......en ek issie baie goed met die tiepe van ding nie....... maar laat ek julle vertel van die Bokkom en Boom trip. Ek was oppad so in November laas jaar om saam "Rocky the Dog" (My Laaity) langs die Oos kus deur Swaziland tot innie Kaap te ry.  Maar toe ek so inklok by die Swaziland border toe kry ek n oproep vannie werk af.... of ek dit nie dalk wil oorweeg om terug te kom nie nie  ??? Daars kak by die werk en hulle het my nodig.........Oh! well! so ek's n Company man en besluit toe maar om om te draai en my plek van salaris te gaan ondesteun.......nodeloos om te se ek het n 1000km virrie dag toe maar afgele. Well toe kommie kak......ure van laaaaaang skofte en so stelselmatig kry ons die shit onder beheer. :thumleft: Toe so teen einde Jan2012 vra ek toe vir een van my ouens ??? .....aangersien dinge nou beter lyk ennie kak darem nou meer aanvaarbaar is.....is hy lus om saam my net te fok@f saam in ons land in.....Johan of te wel "Oscar" se toe!!!!!! Wys die rigting en dan fok@f ons......Nou mense dis toe die geboorte vannie "Bokkom en Boom Trip".... My gewone Pillion.....of te wel my einigste geliefde het gese ???  Neuk net waarna toe jy wil maar jy sal bars as jy nie vir my Bokkoms saam bring nie?????......Ek en Oscar het toe besluit hier van Phalaborwa af is daar net een rigting en dis Weskus toe :thumleft: En "Wela!" die geboorte van die "BOKKOM" deel. Die beplanning  was toe.......geen beplanning nie :biggrin: Ons ry....en waar ever ons oornag besluit ons...."where the F&CK tomorrow?"  Gelaai en reg vir n MOERSE! adventure is ek en Oscar toe Vrydag die 20ste Januarie hier weg......Ek sal die res so saam die foto's verduidelik ??? ....en waar kom die BOOM deel innie storie in :thumleft:
 
Top