Baie mooi fotos Gryph. Was se kamera gebruik jy?
Thanks Bie.

Maar soos vroeer genoem kan ek nie krediet vat vir al die fotos nie, ek het ook van die ander ouens se fotos gebruik vir die RR.
My kamaras: Panasonic Lumix 12mp mik en druk
Canon 600d met n 18/55mm lens en n 70/300mm lens
Ek hou die mik en druk by my op die bike, en dit is ook gewoonlik al wat ek gebruik op bike trips. Ek kon egter die keer die Canon saam vat in Horsepower se bakkie. So ek het die fotos in Etosha en die parke (of waneer ons klaar kamp opgeslaan het) met hom geneem.