0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
my vroutjie ry 'n 06' KLR. as 'n geskenk, wil ek die fiets weer vir haar laat mooi maak. raam laat spry en probeer om weer "showroom" te laat lyk. by wie en waar in die Kaap kan ek gaan aanklop?