wil 'n KLR 650 '06 laat mooi maak

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
my vroutjie ry 'n 06' KLR.
as 'n geskenk, wil ek die fiets weer vir haar laat mooi maak. raam laat spry en probeer om weer "showroom" te laat lyk. by wie en waar in die Kaap kan ek gaan aanklop?
 
Top