Mmmmmm, party van my pelle dink mos my fiets is n hangkas ook . Het al menige maal op n trip wakker geword dan lyk my arme fiets soos n wasgoeddraad . My f@k man , hang jou baadjie oor jou eie fiets , jy het ook mos een . Dan wil ek nie eers praat van die ou wat eendag sy maaltyd op my fiets geniet het nie , papierbord en al op die saal . Nee kerels , julle kan sê eks ook vol k@k , maar ek hou darem ook van my private ruimte ................en moenie jou f@kken vinger oor my vuil nommerplaat trek nie , hy is met n doel so vuil .