Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!  (Read 3227 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline eikeboom

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 979
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #40 on: February 20, 2012, 07:44:06 pm »
Ek betas mos nie sy vrou elke keer as ons by mekaar kom nie, sal nogal graag wou, maar ek beteul myself.
Darem seker net so nou en dan?
Let's go into the mountains...there's likely to be peace and quiet
 

Offline JK

Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #41 on: February 20, 2012, 07:51:18 pm »
Ek onthou nog vir Lionel (seker 5 jaar oud) wie se pa mooi gevra het of hy op die fiets kan dit.

Daar by die Wamkelikeli kumtla Kapa (of so iets) padbord waar mens die noordkaap ingaan.

Alles reg. Lionel klouter op en ek kyk mooi dat die fiets stewig staan.


Maar toe hy so lekker sit, toe moes mammie mos roep "Lionel - put on the Helmet!"

Ek het NET betyds gekeer want die mannetjie se kop was vol salf en oortrek met die omlope.  :ee

Sy pa het my gesig gesien en darem mooi gegroet toe hulle wegry...  :patch:
 :imaposer: :imaposer: :imaposer:

When u are on tar u are lost  !
 

Offline Hondsekierie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,595
  • Thanked: 44 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #42 on: February 20, 2012, 08:02:02 pm »
Vuil screens en nommerplate, ja....

Niks maak my meer die donner in as jy na n paar duisend km jou bestemming nader, die bike vuil asof jy deur die hele Afrika gereis het, en  n oorywerige pompjoggie besluit hy gaan vinnig jou bike was terwyl jy n pis gaan vang.  Ek meen, wtf?  Raak mens moerig, kak hom uit oor hy die xtra myl geloop het, straf hom deur hom geen tip te gee?  Dis amper soos n hond te skop wat bly is om jou te sien.

Ouers en hulle snotneusies nog nooit werklik n probleem gewees nie - ek stig egter nie 'fan clubs' waar ek stop nie :biggrin:
ďThere is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,959
  • Thanked: 2148 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #43 on: February 20, 2012, 08:08:18 pm »
Ek kan nie my vinger daarop le nie, maar waar ek ookal stilhou, staan kind en ouers op n eerbiedige afstand. Seker al daai olie wat by die Yammie uitpeul.
 

Offline Skipskop

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,933
  • Thanked: 6 times
  • ;-)
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #44 on: February 20, 2012, 08:14:00 pm »
Ha ha ha ,n petrol joggie het amper op sy moer gekry toe hy sy vinger oor n sekere pel van my se wel verdiende vuil nommerplaat trek op Grahamstad oppad na die Baboons toe. Ekt gemaak of ek dit nie sien nie ,maar ta se k@k was naby  >:D
« Last Edit: February 20, 2012, 08:20:10 pm by Skipskop »
" Of all the things I lost in life, what I miss the most, is my mind"
DRZ 400 E ,1200GS WR450- KLR650 Side-car
Yamaha CV80 Beluga
"We do not quit playing because we grow old, we grow old because we quit playing"
"Old age is not for the inexperienced" "If you haven't grown up by age 50 , you don`t have to"
 

Offline Abel

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 155
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #45 on: February 20, 2012, 08:29:12 pm »
Self nie oordadig mal oor n ongevraagte bestyging en betasting van my ryding sal nog my helmet vir n pel leen maar nie viralgemeene aanpas deur jan publiek nie.
'n Toe bek is 'n heel bek.......
 

Offline Sir Rat

  • So it begins.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,238
  • Thanked: 1 times
  • Sir Sir Sir
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #46 on: February 20, 2012, 08:37:37 pm »
Chris ek stem oor die wat mense net dink hulle kan op die bike sit sonder om te vra. Ek gee glad nie om as iemand sy laaitjie wil laat sit op my bike nie, so lank ek darem gevra word en net by kan staan.

Vir die donners wat net op klim se ek sommer maklik. My bike is vir my soos my vrou vat aan haar en daar sal kak wees of as jy aan my bike moet vat laat ek darem ook die selfde met jou vrou/meisie doen.  >:D
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,990
  • Thanked: 991 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #47 on: February 20, 2012, 08:47:32 pm »
Ruk terug maak ek my fiets vol by die dieseldepot waar ek my bakkies ook volmaak.
Die een pompjoggie krap gedurig aan my fiets as ek ingooi want ek doen dit self.
Sal hy nou nie wragtag my splinternuwe handskoen vat aantrek en op die sementrand waar die pomp staan
vuisslaan!!!!! Glo om die padding te toets volgens hom nadat ek my bek gerek het!!!!!!
Lekker skuurmerke op n splinternuwe handskoen.
As ek dit daar wou gehad het kon ek dit mos self daar gesit het!! :biggrin:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline M@tt650GS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 171
  • BMW R1200GS Adventure
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #48 on: February 20, 2012, 08:49:51 pm »
Selfde probleem eendag met my Dakar gehad. Ou het ingekom en met my begin gesels. Sy snotfiltertjie hardloop al om my bike en ruk en pluk aan die gearlever ens, ma pa se niks... Toe hulle weg is en ek kyk die bike deur, toe sien ek die mannetjie het sy vinger oor my radiator getrek en die spasies tussenin toe gebuig!! Kos my met 'n paperclip vir 'n halfuur sit en reg buig! :dousing:
A journey of a thousand miles begins with a single cylinder!!
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,990
  • Thanked: 991 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #49 on: February 20, 2012, 09:07:22 pm »
Selfde probleem eendag met my Dakar gehad. Ou het ingekom en met my begin gesels. Sy snotfiltertjie hardloop al om my bike en ruk en pluk aan die gearlever ens, ma pa se niks... Toe hulle weg is en ek kyk die bike deur, toe sien ek die mannetjie het sy vinger oor my radiator getrek en die spasies tussenin toe gebuig!! Kos my met 'n paperclip vir 'n halfuur sit en reg buig! :dousing:
Dis mos waar ek oor en oor en oor vir myself die rympie sÍ
Patience is a vertue and vertue is a grace and grace is a little girl with dimpels on her face.............voor ek ontplof!!! :biggrin:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline nemodakar

Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #50 on: February 20, 2012, 09:12:15 pm »
Selfde probleem eendag met my Dakar gehad. Ou het ingekom en met my begin gesels. Sy snotfiltertjie hardloop al om my bike en ruk en pluk aan die gearlever ens, ma pa se niks... Toe hulle weg is en ek kyk die bike deur, toe sien ek die mannetjie het sy vinger oor my radiator getrek en die spasies tussenin toe gebuig!! Kos my met 'n paperclip vir 'n halfuur sit en reg buig! :dousing:
Dis mos waar ek oor en oor en oor vir myself die rympie sÍ
Patience is a vertue and vertue is a grace and grace is a little BITCH

:thumleft:
 

Offline nemodakar

Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #51 on: February 20, 2012, 09:13:27 pm »
Ha ha ha ,n petrol joggie het amper op sy moer gekry toe hy sy vinger oor n sekere pel van my se wel verdiende vuil nommerplaat trek op Grahamstad oppad na die Baboons toe. Ekt gemaak of ek dit nie sien nie ,maar ta se k@k was naby  >:D

Kan so n persoon verkwalik word? :ricky:
 

Offline Fuzzy Muzzy

  • Merchandisers
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,898
  • Thanked: 507 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #52 on: February 20, 2012, 09:15:50 pm »
 :imaposer:

Rough and tough DS riders who ride offroad, seeking the road less traveled by, gravel, dust, bushes, stones, sand and rocks but get pissed off when a teenie little kid puts their little fingers on a bike, worried about getting the bike scratched   :imaposer:.. you have to be shitting me

I don't like assholes touching my bike, but kids are welcome if it puts a smile on thir face and makes them go vroom vroom

When we traveled through places like Tanzania we would let the kids honk the horn and rev the bikes, they would explode with laughter and the scared ones would run off..

I have to agree with the prick parents telling the kid what to do on my bike if they havent asked, that has nothing to do with touching my bike, that is just rude, and I don't let rude people touch anything of mine.

 
Africa trip, Namibia, Botswana, Zambia, Malawi, Tanzania & Moz rr http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=61231.0
 

Offline krazy-eyes

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,422
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #53 on: February 20, 2012, 09:17:06 pm »
Ruk terug maak ek my fiets vol by die dieseldepot waar ek my bakkies ook volmaak.
Die een pompjoggie krap gedurig aan my fiets as ek ingooi want ek doen dit self.
Sal hy nou nie wragtag my splinternuwe handskoen vat aantrek en op die sementrand waar die pomp staan
vuisslaan!!!!! Glo om die padding te toets volgens hom nadat ek my bek gerek het!!!!!!
Lekker skuurmerke op n splinternuwe handskoen.
As ek dit daar wou gehad het kon ek dit mos self daar gesit het!! :biggrin:

ek sal so ou met die petrolpomp in my hand pap nat spuit en n vuurhoutjie trek (soos in die flieks).


een keer gaan wys ek my tjommie my nuwe Yamaha R1 by sy werk. saam met hom kom kyk een of ander desk-jocky na my fiets in die parkinglot. lang storie kort: ek sit reg-op op die fiets en chat met hulle, die enjin loop in neutraal. SKIELIK, voor ek kon stop skiet die revs tot teen die rev-limiter soos die moroon die throttle AL die pad oopmaak en daar hou.
die twatwaffle ken my nie eers nie en hy raak sommer vatterig!

ek spring toe af van die fiets en moer hom met my helmet dat hy sommer agteroor bollomakiesie bo oor die kar agter hom se bonnet!!
[nee, nie regtig nie, eks te oordentlik, maar GLO my ek was lus]

ek het my les daardie dag geleer - as jy wil kyk, gaan koop jou eie blerrie bike en kyk daarna
« Last Edit: February 20, 2012, 09:30:42 pm by krazy-eyes »
 

Offline Fuzzy Muzzy

  • Merchandisers
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,898
  • Thanked: 507 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #54 on: February 20, 2012, 09:23:20 pm »
If I was on a bike and someone did that i would have stripped my moer and I am not even afr..
Africa trip, Namibia, Botswana, Zambia, Malawi, Tanzania & Moz rr http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=61231.0
 

Offline Gypsybaron

  • It's not what you take when you leave this world behind you, it's what you leave behind you when you go.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: North West
  • Posts: 2,886
  • Thanked: 17 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #55 on: February 20, 2012, 09:38:49 pm »
I Agree Chris!
I once stopped at a supermarket in Kleinond to get some cold water - having a more of a babelaas. Someone stopped next to me and asked for directions - while I took my helmet off and spoke to them, some retard put his Ī3year old son on my bike and proceeded to twist the throttle (bike was off) and telling his laaitie "draai daai donkie se oor" I asked him politely to remove the kid and he started swearing at me, but took the kid off. I went to buy my water and got back out to discover that my bike was pushed over. Ek was nie lekker nie and still have sadistic daydreams of meeting that guy again...

Always used to have a sticker on my bike that said "do you believe in life after death? - touch this bike and find out" - never helped.

Similar thing happened to me, only my Kawasaki's engine was running ;)
I surreptitiously pulled in the clutch, engaged 1'st gear, when the guy took his hand off the throttle I grabbed it & pulled away. He started running after me, I accelerated so he juuuust couldn't keep up. About a kilometer further on I took the little screaming b#$% off my bike, put him next to bike & waited for the father. Told him he was lucky, I could've abducted his boy but didn't want such a piece of s%$# as a kid anyway. Also told him, if I EVER run into him again he'd better be running already  >:D Fat chance in any case, as I've never been in Klerksdorp since then. Also the last time I was at the "Pet Run" Farkit, that's 12 years ago!

A few other bikers saw the spectacle, was rolling on the floor laughing. I guess that's one kid who'll be emotionally scarred for life.  :mwink:
ďAll education is self-education. A teacher is only a guide, to point out the way, and no school, no matter how excellent, can give you education. What you receive is like the outlines in a childís coloring book. You must fill in the colors yourself.Ē Louis L'Amour - The lonesome gods
 

Online Takashi

Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #56 on: February 20, 2012, 09:44:46 pm »
Ruk terug maak ek my fiets vol by die dieseldepot waar ek my bakkies ook volmaak.
Die een pompjoggie krap gedurig aan my fiets as ek ingooi want ek doen dit self.
Sal hy nou nie wragtag my splinternuwe handskoen vat aantrek en op die sementrand waar die pomp staan
vuisslaan!!!!! Glo om die padding te toets volgens hom nadat ek my bek gerek het!!!!!!
Lekker skuurmerke op n splinternuwe handskoen.
As ek dit daar wou gehad het kon ek dit mos self daar gesit het!! :biggrin:


Ek sou die handskoen se padding op sy gesig getoets het....

Die goue reel is vra net voor jy begin kak maak met my bike.
 

Offline Tiger8

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,130
  • Thanked: 43 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #57 on: February 21, 2012, 12:44:45 pm »
There are 3 things that I don't allow others to touch
1- My Guitars
2- My Bike
3- My Wife

In that order and Mrs Tiger knows this is the priority (she is 3rd, cause she can speak for herself, before I need toget involved)

We love kids and I will give a ride to any and all, with their parents permission, as long as their feet touch the footrests. My one pet peeve is if someone puts their hands on my bike's tank, my bikes are usually polished, especialy the Triumph Sprint, even family or friends get kaked out for pawing on my tank, not so fussy on my KTM though, she isn't a "Pavement Princess" and deserves her dirt honestly  ;D

My brother-in-law is a laat lametjie and one Sunday he climbed on my Yammie XS Eleven Special just after I had stopped ( at the time he was 3-4yrs old). The bike fell over on him, and I rushed to pick up that big lump of metal off him, after checking he was OK, I gave him a moer of  a hiding in front of his parents - never had any problems again, even now he is 28 he still askes before getting on my bike  :D

My biggest concern is someone destabilising the bike while a kid is on it if I am not around to supervise, the parents will quickly blame you or bugger off without taking responsibility for damage to the bike or kid. To me it is like someone climbing into my car while I am away to check how it feels.
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 

Offline Rags

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 246
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #58 on: February 21, 2012, 04:21:54 pm »
If you leave your bike outside, cats are the worst!

 

Offline BillyB

  • Newbie
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 2
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #59 on: February 21, 2012, 04:25:07 pm »
Why do people feel the need (non bikers and bikers) to clean the dust off my dash and mirrors
with their fingers when I stop and chat with them? Happened last night(biker) :biggrin:
It drives me up the wall and have so for a long time.

I do not stick my hands through your window and wipe your dash clean with my fingers while we talk.
I do not spit and and polish my bike often but this gets to me.
Same as people putting their infants on my bike when I'm in a shop. Do not like it one bit. :deal:

OK is it only me or am I just vol k@k and haveing a bad Monday or both?!!!!! :deal:

I agree 100%.  Maak mens moerig....