Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!  (Read 3213 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ButchH

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,674
  • Thanked: 53 times
  • Ми тебе тиснути
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #60 on: February 21, 2012, 04:27:48 pm »
If you leave your bike outside, cats are the worst!



Brilliant  :thumleft:
GSA 1150
XL 250
GS 1200
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 2 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #61 on: February 21, 2012, 04:35:10 pm »
Klink my hier is 'n klomp sif vuil bikes op die forum. Was julle nie julle bikes nie?

Chris die eerste keer wat ek jou sien gaan ek 'n smiley face maak op jou spieëltjie! :D
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,970
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #62 on: February 21, 2012, 04:55:25 pm »
Klink my hier is 'n klomp sif vuil bikes op die forum. Was julle nie julle bikes nie?

Chris die eerste keer wat ek jou sien gaan ek 'n smiley face maak op jou spieëltjie! :D
Ek gaan jou "bol" en my spieels skoon hou van nou af!! :deal: :imaposer:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,817
  • Thanked: 23 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #63 on: February 21, 2012, 04:59:10 pm »
:o Kyk, dis nou 'n gemoedsbekakking of note, soos Jacko sal sê  :imaposer: Maar jou frustrasie is te verstane. Ek hou ook nie daarvan mense moet my spasie kramp nie.

Nee oom ons het dit in Koes by Christo Nel geleer, ons respekteer die vaders van groot woorde. :biggrin:

En ja ChrisL jy is vol stront.......ek gaan my laaitie op jou bike sit my oom. :imaposer:
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,970
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #64 on: February 21, 2012, 05:02:45 pm »
:o Kyk, dis nou 'n gemoedsbekakking of note, soos Jacko sal sê  :imaposer: Maar jou frustrasie is te verstane. Ek hou ook nie daarvan mense moet my spasie kramp nie.

Nee oom ons het dit in Koes by Christo Nel geleer, ons respekteer die vaders van groot woorde. :biggrin:

En ja ChrisL jy is vol stront.......ek gaan my laaitie op jou bike sit my oom. :imaposer:
:laughing4: :laughing4: :laughing4:
solank hy oulik is en nie ronddans op my dash is dit OK my seun!! :thumleft:
Sien jy dit gaan heelwat beter met my vandag :deal: :mwink:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Nimmo

  • Let your regrets not be the things you did not do.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,876
  • Thanked: 75 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #65 on: February 21, 2012, 05:11:44 pm »
I would love to see what your bike is going to look like after the first night on the national bash  :pot: :peepwall:
CT110,XT250,CX500,R100RS,ZZR400,DR650RS,XT350,K100RS,R1100RS,R1100S,K1200RS,XT350,R1100GS,F650GS,F800GS,XL200,TW200, HP2, KTM 990  :amazon:
Sunset Chalets 082 493 8814


NIMMO’S Ride Reports
 

Offline Sparky

  • a darkside
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,251
  • Thanked: 1 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #66 on: February 21, 2012, 05:14:58 pm »
Nee kyk, ek wens niemand 'n besering toe nie, maar.....

Stop laasweek vinnig by die winkel en terwyl ek betaal, hoor ek 'n van buite 'n kind wat 'n moerse keel opsit.

Sy pa het hom op my bike laat sit en toe brand hy sy voet op die warm exhaust. Gelukkig nie te erg nie. Nou wie se skuld is dit? Die pa het duidelik gedink dis my skuld, toe ek hom uitkak.

Wat as die bike op die kind geval het? Dink mense dan nie?  
"Do, or do not. There is no try." - Yoda
 

Offline Pote

Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #67 on: February 21, 2012, 05:42:51 pm »
wel dit was amper of iemand se KLR het my GS uit gevat vandag, was gou vanmiddag by Trac Mac in Bellville toe iemand van sy KLR af bliksem terwyl hy parkeer het, gelukkig val hy na die regte kant en weg van my bike af. Het hom darm gehelp om die bike op te tel  ;D
 

Offline Stofdonkie

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,562
  • Thanked: 19 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #68 on: February 21, 2012, 05:54:02 pm »
wel dit was amper of iemand se KLR het my GS uit gevat vandag, was gou vanmiddag by Trac Mac in Bellville toe iemand van sy KLR af bliksem terwyl hy parkeer het, gelukkig val hy na die regte kant en weg van my bike af. Het hom darm gehelp om die bike op te tel  ;D

Kyk! Hy't jou horlosie gesteel terwyl jy hom opgehelp het.  :D
Carpe BM.
 

Offline Pote

Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #69 on: February 21, 2012, 06:02:19 pm »
wel dit was amper of iemand se KLR het my GS uit gevat vandag, was gou vanmiddag by Trac Mac in Bellville toe iemand van sy KLR af bliksem terwyl hy parkeer het, gelukkig val hy na die regte kant en weg van my bike af. Het hom darm gehelp om die bike op te tel  ;D

Kyk! Hy't jou horlosie gesteel terwyl jy hom opgehelp het.  :D
wel hy kan maar my Mr Price horlosie kry aangesien hy 'n KLR ry sal dit seker goed saampas  >:D
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 2 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #70 on: February 21, 2012, 06:20:15 pm »
wel dit was amper of iemand se KLR het my GS uit gevat vandag, was gou vanmiddag by Trac Mac in Bellville toe iemand van sy KLR af bliksem terwyl hy parkeer het, gelukkig val hy na die regte kant en weg van my bike af. Het hom darm gehelp om die bike op te tel  ;D

Fok Pote wat gaan jy nog oorkom? :D

(nou lekker bier gedrink saam met Boere-hulle ;D)
 

Offline wolfman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 205
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #71 on: February 21, 2012, 10:52:07 pm »
Jis ma van julle ouens is lekker sensitief huh. Dis net 'n baaik man. Ek praat gedurig stront met almal om my as ek stop of petrol ingooi. As daar 'n laaitie is tel ek hom sommer op en sit hom op ou Pumba - no problem. Wat is 'n trip sonder 'n Zamalek quart in die hand langs een of ander shabeen met 'n spul snotneusies bo-op wat brrrm-brrrmmmm laat die spoeg so spat?
 

Offline Taboo

  • Forum Vendor
  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 209
  • Aka Sussie
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #72 on: February 21, 2012, 11:17:35 pm »
Ok ok I'm busted! I'm one of them that can't keep my hands off a nice bike!  :drif:

I have a VERY BAD HABIT of trailing my fingers up and down the outside of the bike's mirror while I'm talking to the rider. I have never been told to keep my hands to myself but gets k@kked out by Going North regularly for touching someone else's bike.
Sorry! I don't even notice that I'm doing it until I get elbowed.

Getting dirty is only half the fun...
Yamaha TW200 (Weapon of choice for fear of the sand monster)
Yamaha XT660 (Sold) ~ Suzuki DR650 (Had it - Loved it) ~ BMW F650GS (Hated it - Sold it) ~ Honda VFR400 ~ Unknown Farm Bike (Was taught the hard way, ride or fall)
 

Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,539
  • Thanked: 747 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #73 on: February 21, 2012, 11:27:35 pm »
:o Kyk, dis nou 'n gemoedsbekakking of note, soos Jacko sal sê  :imaposer: Maar jou frustrasie is te verstane. Ek hou ook nie daarvan mense moet my spasie kramp nie.

Nee oom ons het dit in Koes by Christo Nel geleer, ons respekteer die vaders van groot woorde. :biggrin:


 :notworthy:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline DirtHound

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 955
  • Thanked: 3 times
  • If you don't know Jesus, don't die!
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #74 on: February 22, 2012, 12:08:19 am »
I've only read the first page or so of this thread, so I don't know what everyone else has said, but I've got two boys (5yrs & 2yrs) and they love sitting on my bike.

I have absolutely no issue if someone else's kid wants to sit on my bike. I'll even ask the kid if he wants to sit on the bike if I can see he's interested. But with this privilege comes responsibility. My rules:
  1. Do NOT change the position of my mirrors
  2. Do NOT wipe your hands/sticky fingers all over my mirrors
  3. Do NOT twist the throttle (pretending is fine)

If the kid wants to touch something he shouldn't, I'll ask him not to. If he doesn't listen, privilege is revoked - game over - get off my bike.
This being said, I do have an XR, so a few light scratches don't really bother me.
Previous bikes: '81 XR500;  CBR400 NC23;  '85 XR600;  '97 VTR1000;  '91 KDX200;  '85 XR600;  '97 XR600;  '01 XR650R;  '06 CTX200   :paw:
PE to Cape Town on the XR  |  XR Pigfest  |  Anniversary ride - Old Houw Hoek Pass
 

Online Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,154
  • Thanked: 199 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #75 on: February 22, 2012, 12:47:25 am »
 :)

As ek hom nie gekeer het nie, het hy weg gehardloop. Sy oupa wou hom laat sit...
« Last Edit: February 22, 2012, 12:48:12 am by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,333
  • Thanked: 6 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #76 on: February 22, 2012, 02:45:12 pm »
:)

As ek hom nie gekeer het nie, het hy weg gehardloop. Sy oupa wou hom laat sit...
Jislaaik Heimer, ek het nie geweet jy het nog sulke klein kindertjies nie en dit nog in die Noorde.

Hy het jou seker te lank laas gesien dat hy eers wou weg hardloop.


Kyk sy oupa na hom vanaf geboorte of het jy ook 'n rukie om gesien na hom.  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :peepwall:
« Last Edit: February 22, 2012, 02:49:07 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Stoetbul

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #77 on: February 22, 2012, 03:02:51 pm »
Dink gou bietjie so daaraan: Wie van julle sal jul fiets leen vir 'n kennis of pel vir 'n dag of naweek?
Dink mooi voor jy antwoord!
Ek het van my fietse al vir 3 vriende geleen vir 'n dag/naweek met die verstandhouding dat sy/my versekering kennis neem daarvan en enige skade deur die ryer gedek word so die fiets omval of die ryer self daarmee val.
Ja ek weet die ou kan dalk verongeluk en nie daar wees op die afgeskryfte fiets te betaal nie,dis hoekom my versekerings mense altyd op hoogte gehou word sou iemand my fiets wou ry.
 

Online Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,154
  • Thanked: 199 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #78 on: February 22, 2012, 03:14:26 pm »
:)

As ek hom nie gekeer het nie, het hy weg gehardloop. Sy oupa wou hom laat sit...
Jislaaik Heimer, ek het nie geweet jy het nog sulke klein kindertjies nie en dit nog in die Noorde.

Hy het jou seker te lank laas gesien dat hy eers wou weg hardloop.


Kyk sy oupa na hom vanaf geboorte of het jy ook 'n rukie om gesien na hom.  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :peepwall:

Wat kan ek sê, jou nare grapgat: Vir elke afklimplek het ek 'n opklimplek  >:D


Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Stoetbul

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #79 on: February 22, 2012, 03:16:46 pm »
Dink gou bietjie so daaraan: Wie van julle sal jul fiets leen vir 'n kennis of pel vir 'n dag of naweek?
Dink mooi voor jy antwoord!
Ek het van my fietse al vir 3 vriende geleen vir 'n dag/naweek met die verstandhouding dat sy/my versekering kennis neem daarvan en enige skade deur die ryer gedek word so die fiets omval of die ryer self daarmee val.
Ja ek weet die ou kan dalk verongeluk en nie daar wees op die afgeskryfte fiets te betaal nie,dis hoekom my versekerings mense altyd op hoogte gehou word sou iemand my fiets wou ry.
Enige iemand wat voel hy wil komentaar hierop lewer?