Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!  (Read 3179 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,153
  • Thanked: 199 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #80 on: February 22, 2012, 03:18:50 pm »
Dink gou bietjie so daaraan: Wie van julle sal jul fiets leen vir 'n kennis of pel vir 'n dag of naweek?
Dink mooi voor jy antwoord!
Ek het van my fietse al vir 3 vriende geleen vir 'n dag/naweek met die verstandhouding dat sy/my versekering kennis neem daarvan en enige skade deur die ryer gedek word so die fiets omval of die ryer self daarmee val.
Ja ek weet die ou kan dalk verongeluk en nie daar wees op die afgeskryfte fiets te betaal nie,dis hoekom my versekerings mense altyd op hoogte gehou word sou iemand my fiets wou ry.
Enige iemand wat voel hy wil komentaar hierop lewer?

Jy's reg oor die versekeringsmense. EK het wel nog nooit my fiets uitgeleen nie. Dit laat my kriewel, al sou dit 'n goeie vriend wees wat dit ry.

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,254
  • Thanked: 137 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #81 on: February 22, 2012, 03:24:07 pm »
Dink gou bietjie so daaraan: Wie van julle sal jul fiets leen vir 'n kennis of pel vir 'n dag of naweek?
Dink mooi voor jy antwoord!
Ek het van my fietse al vir 3 vriende geleen vir 'n dag/naweek met die verstandhouding dat sy/my versekering kennis neem daarvan en enige skade deur die ryer gedek word so die fiets omval of die ryer self daarmee val.
Ja ek weet die ou kan dalk verongeluk en nie daar wees op die afgeskryfte fiets te betaal nie,dis hoekom my versekerings mense altyd op hoogte gehou word sou iemand my fiets wou ry.
Enige iemand wat voel hy wil komentaar hierop lewer?

Ek het dit ook al gedoen.

02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 
Offline Stoetbul

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #82 on: February 22, 2012, 03:27:13 pm »

EN, onwetend my nuwe fiets ook al gery! :biggrin:
 
Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,331
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #83 on: February 22, 2012, 03:27:58 pm »
Ek weet darem nie of ek my bike somer sal uit leen nie, as ek saam ry op 'n ander bike ja maar anders nie somer nie. :(
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,254
  • Thanked: 137 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #84 on: February 22, 2012, 03:28:33 pm »
Dink gou bietjie so daaraan: Wie van julle sal jul fiets leen vir 'n kennis of pel vir 'n dag of naweek?
Dink mooi voor jy antwoord!
Ek het van my fietse al vir 3 vriende geleen vir 'n dag/naweek met die verstandhouding dat sy/my versekering kennis neem daarvan en enige skade deur die ryer gedek word so die fiets omval of die ryer self daarmee val.
Ja ek weet die ou kan dalk verongeluk en nie daar wees op die afgeskryfte fiets te betaal nie,dis hoekom my versekerings mense altyd op hoogte gehou word sou iemand my fiets wou ry.
Enige iemand wat voel hy wil komentaar hierop lewer?

Ek het dit ook al gedoen.

EN, onwetend my nuwe fiets ook al gery! :biggrin:

Yip.

het hom nou die dag sien staan daar in die Paarl se hoofstraat.
;D ;D
02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 
Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,254
  • Thanked: 137 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #85 on: February 22, 2012, 03:31:30 pm »
Ek weet darem nie of ek my bike somer sal uit leen nie, as ek saam ry op 'n ander bike ja maar anders nie somer nie. :(

Ek moet darem ook net vir die rekord sÍ daar is omtrent 4 of 5 mense vir wie ek dit sal doen site unseen.

Don't get me wrong - ek is mal oor my fiets, maar dis darem nog steeds nie so 'n heiligdom vir my nie.
As versekering reg is en die ander persoon het 'n liksens en ek vertrou hom/haar, dan sien ek nie 'n issue nie.

Sal dit nou nie elke dag doen nie...

02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 
Offline Stoetbul

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #86 on: February 22, 2012, 03:33:15 pm »
Dink gou bietjie so daaraan: Wie van julle sal jul fiets leen vir 'n kennis of pel vir 'n dag of naweek?
Dink mooi voor jy antwoord!
Ek het van my fietse al vir 3 vriende geleen vir 'n dag/naweek met die verstandhouding dat sy/my versekering kennis neem daarvan en enige skade deur die ryer gedek word so die fiets omval of die ryer self daarmee val.
Ja ek weet die ou kan dalk verongeluk en nie daar wees op die afgeskryfte fiets te betaal nie,dis hoekom my versekerings mense altyd op hoogte gehou word sou iemand my fiets wou ry.
Enige iemand wat voel hy wil komentaar hierop lewer?

Ek het dit ook al gedoen.

EN, onwetend my nuwe fiets ook al gery! :biggrin:

Yip.

het hom nou die dag sien staan daar in die Paarl se hoofstraat.
;D ;D
DANKIE vir die HALLO se' dit was lekker om jou te sien........................................... :'( :'(
 
Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,131
  • Thanked: 271 times
  • If you trim your tree beware the roots.
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #87 on: February 22, 2012, 03:33:49 pm »
Chris, next time you see a snot nose climbing on your bike do this:

<a href="http://www.youtube.com/v/PR3SItax2Zc?version=3&amp;amp;hl=en_GB&quot;" target="_blank" class="new_win">http://www.youtube.com/v/PR3SItax2Zc?version=3&amp;amp;hl=en_GB&quot;</a>

Offline Stoetbul

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #88 on: February 22, 2012, 03:36:49 pm »
Chris, next time you see a snot nose climbing on your bike do this:

<a href="http://www.youtube.com/v/PR3SItax2Zc?version=3&amp;amp;hl=en_GB&quot;" target="_blank" class="new_win">http://www.youtube.com/v/PR3SItax2Zc?version=3&amp;amp;hl=en_GB&quot;</a>

Dis nie 'n PK nie dis 'n HP!
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,867
  • Thanked: 2139 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #89 on: February 22, 2012, 03:43:31 pm »
Daai HK is nie omdat hy op die bike gesit het nie, dis omdat die drol op n Harley gaan sit het. Swaksmaak polisie wat hom so HK.
 
Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,254
  • Thanked: 137 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #90 on: February 22, 2012, 04:27:16 pm »
DANKIE vir die HALLO se' dit was lekker om jou te sien........................................... :'( :'(

Was oppad teater toe om klank op te stel en klaar laat.

;D ;D
02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 
Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,935
  • Thanked: 985 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #91 on: February 22, 2012, 04:40:20 pm »
Dink gou bietjie so daaraan: Wie van julle sal jul fiets leen vir 'n kennis of pel vir 'n dag of naweek?
Dink mooi voor jy antwoord!
Ek het van my fietse al vir 3 vriende geleen vir 'n dag/naweek met die verstandhouding dat sy/my versekering kennis neem daarvan en enige skade deur die ryer gedek word so die fiets omval of die ryer self daarmee val.
Ja ek weet die ou kan dalk verongeluk en nie daar wees op die afgeskryfte fiets te betaal nie,dis hoekom my versekerings mense altyd op hoogte gehou word sou iemand my fiets wou ry.
Enige iemand wat voel hy wil komentaar hierop lewer?
Eendag was daar n poephol wat sy bike vir sy maatjie leen. Net gou af dorp toe wat toe
eindig agterin n beetle se gat in. Daai ou se naam is Chris. :biggrin:
In die army het ou mos nie geld vir assuransie nie en hy ook nie en wie verseker nou n XL500.
Toe bevind ek my te poot want hy het mos nie geld om die voorwiel en vurke reg te maak.
Ek ry nie iemand anders se fiets en niemand myne nie.
My moto is dis makliker om nee te sien as om jou vriendskap te verloor oor n stukkende fiets want maak nie
saak hoe grÍnd jou versekering is verloor gaan jy verloor.
« Last Edit: February 22, 2012, 09:46:58 pm by chrisL »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Garfield

  • Guest
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #92 on: February 22, 2012, 04:45:52 pm »
Leen is die vinnigste manier om 'n vriendskap onherstelbaar op te fok.
 
Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,935
  • Thanked: 985 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #93 on: February 22, 2012, 04:47:12 pm »
Leen is die vinnigste manier om 'n vriendskap onherstelbaar op te fok.
100% korrek. :biggrin:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,131
  • Thanked: 271 times
  • If you trim your tree beware the roots.
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #94 on: February 22, 2012, 04:52:15 pm »
Leen is die vinnigste manier om 'n vriendskap onherstelbaar op te fok.

Gelukkig is ons nie vriende nie. Kan ek jou Adventure die naweek leen? Ek wil Zone 7 try....

Offline Skipskop

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,933
  • Thanked: 6 times
  • ;-)
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #95 on: February 22, 2012, 05:56:03 pm »
Al is die fiets verseker en die ander ryer is op die versekering,maak seker die ander ryer het n excess versekering,want wie het nou R6 of 10k (?) vir excess,dit gaan maar nog in n kwaai riendskap opeindig .
" Of all the things I lost in life, what I miss the most, is my mind"
DRZ 400 E ,1200GS WR450- KLR650 Side-car
Yamaha CV80 Beluga
"We do not quit playing because we grow old, we grow old because we quit playing"
"Old age is not for the inexperienced" "If you haven't grown up by age 50 , you don`t have to"
 
Offline donovan paton

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 933
  • Thanked: 2 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #96 on: February 22, 2012, 06:44:58 pm »
Let a friend use my bike a wile back, he took his wife on about 100km round trip. Was trying to get her convinced to let him get a bike. She loved it but would not let him get one, said it was too dangerous, funny thing is he races WFO, finished the roof twice, before all this gold, silver stuff came into play. Will get her convinced one day :) been banned from ridding my in-laws bike, but that is another story :)
first bike, XR200R 19??
YZ125 1988
KTM200 2001
YZ250 2008
KLR650 2007 next bike super tenera (dont tell the wife)
 
Offline DirtRebell

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,353
  • Thanked: 101 times
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #97 on: February 22, 2012, 07:10:49 pm »
Gaan die draad nou oor bogsnuiters wat jou bike betas of oor die pro's en cons om jou bike vir jou bra te leen? >:D
 
Offline Carrol

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 337
  • PJLHF - my "mantra"
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #98 on: February 22, 2012, 07:59:54 pm »
Ek sal nie my guitaar uitleen nie.
Ek hou my bike skoon dat niemand stofstrepe daaroor kan trek nie.
Ek stop nie naby kinders nie ;)

Dit is 'n baie moeilike een en mens moet dit seker op meriete beoordeel.
Ek het al my kar vir iemand anders geleen om Kaapstad toe te ry.
Het al 'n dag motors geruil met iemand.

Sometimes its much easier to give than to take. That's me.

ChrisL die stofstreep op jou dash was om die hoeveelheid kilometers te sien. Dis altyd waarna ek loer as ek verby 'n bike stap, die hoeveelheid kilometers.
Maak vir jou 'n sticker wat sÍ "*&^% ver gery"
 
Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: WHY WHY WHY!!!!!!!!!!
« Reply #99 on: February 22, 2012, 08:16:15 pm »
:)

As ek hom nie gekeer het nie, het hy weg gehardloop. Sy oupa wou hom laat sit...

Moet se Heimer, dis a dam cute foto!  Die outjie se hart het seker maar vinnig geklop op die oom se grooot bike

En nou dat jy dit noem.....ek wonder wie's die meeste skuldig, die kleuter wat met sy vingertjie wys na die bike en wat broem-broem geluide maak of oupa wat die laaitjie optel en wat uhnnnn-uhhhhhn maak.

Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/