Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Carolina toe, spoorlangs. . .  (Read 581 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Carolina toe, spoorlangs. . .
« on: February 20, 2012, 10:42:19 pm »
Wesley het al laaaaankal die idée om treinspoor langs na hulle plaas toe te ry naby Carolina… en aan die begin van die jaar het ons die naweek van die 18de Februarie vasgemak. Hy het die roete op Map Source getrek… toe het ons  so bietjie op Google Earth gaan kyk of dit moontlik is…En Saterdag oggend 6h30 by die Engen langs die R21 weggespring… :ricky:
Die groep het bestaan uit Wesley (Geel 800), Tiaan ( KTM), GSLaaitie aka Hendrik (Groen GSA) en ek met die Grootoou Rooie…


Koffie voor ons wegspring



Die Schoemans se dam, Delmas


Die leier vir die dag,  Wes

GSLaaitie

Tiaan

Bucking Ivy het n “stare-down” met die diens pad na ogies…

Die Groot Rooie at home on the gravel

Oppad Ogies toe het ons bietjie van die diens pad af gewyk, en langs die mielie-& boontjie lande  gery… so  “half geploegde” land ry darm lekker, so lekker laat ek vergeet om foties te neem.  :peepwall: :patch:

Het so bietjie teer gery van Kendal tot op Ogies, want die teerpad loop langs die treinspoor…   ::) Na Ogies het ons weer die bruin pad opgetel… net weer lekker in die groove gekom, toe spoil een of ander myn weer ons fun…  >:D mag kamma nie op hulle sites gaan nie. Is weer forseer om teer tot by ALZU se Petro poort te ry.  :xxbah:

Daar is dit n “garage-pie” en Energade vir middag ete.

Van daar is dit Carolina se kant toe via grond… die scenery was beautiful… die pad was so enkel baan grondpad deur die heuwels… en die pace het net begin optel en optel en optel. . . .   :peepwall: :ricky:

Het ook my eerste puncture op die GSA gekry… maar is BAIE MAKLIKER OM TE FIX  :deal:



Het on weer die treinspoor opgetel… sonder krag net n enkel lyn war deur  die berge vleg…



Wesley pushing hard


Tiaan gunning it


GSLaaitie, loop teen oop ketels



Het so teen 15h15 ons bestemming bereik… Wes hulle se plaas




Ons Ysterperde aan die afkoel na n lekker lang, besige dag, maar moerse fun!



Daar is besluit omlat daar so baie hande is, kan die skape gou gespuit word… Tiaan se hy is game!




Die aand het ons lekker gekuier om n hoender & pasta pootjie…

Sondag oggend het Wes se moeder en sus vie ons lekker ontbyt gemaak. Na ontbyt is Wesley ongelukkig reguit huis toe, sy maag het hom bietjie plat getrek en hy het nie lekker gevoel nie. Maar hy het aangehou ons moet  aan hou met die roete


Die opsaal Sondag oggend


Oppad huistoe




GSLaaitie getting his groove on





O O hier kom moeilikheid… :eek7:


En toe maak die hemele oop ons oop!


Sien julle die katte en honde? Nie?! WANT HULLE HET KLAAR WEGGESPOEL!!!!  :deal:


Een nat GSA


En een natter hoender. . .   :imaposer:

En na die reen bui was dinge sports… :pot:

GSLaaite keepin it together

Van daar was dit reguit huistoe via die N4. Was 13h15 tuis. Ja, weet dit is nie hoe ons gewoonlik dinge afsluit nie  :o , maar Tiaan het vandag  Semester geskryf , en hy wou agter die boeke kom.

Dankie aan Wes en sy familie, sal definitef terug gaan… daar is baie mooi paaie in die Carolina omgewing. En die natuurskoon is beautiful! Sal weer in die Lente gaan draai…en dalk sommer in Swaziland ingaan . . . .  :ricky:


« Last Edit: February 20, 2012, 10:48:29 pm by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Ian in Great Brak River

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,039
  • Thanked: 73 times
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #1 on: February 20, 2012, 11:38:54 pm »
Lekker in die modder... 8)
1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 

Offline Dwerg

Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #2 on: February 21, 2012, 06:01:08 am »
Nice man. Het jy dalk die tracks? Wil graag so tripie Chrissiesmeer toe doen
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline madmike999

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,995
  • www.studio88.co.za info@studio88.co.za
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #3 on: February 21, 2012, 06:13:09 am »
 :thumleft: :thumleft: :thumleft:
'82 R100 RS,  '98 Africa Twin,  Vespa 180 Rally
 

Offline Marnus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 969
  • Yeeeeehaaaa!
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #4 on: February 21, 2012, 06:40:27 am »
Lekker julle!   :thumleft:
 

Offline AntVan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,259
  • I am the Zipslayer! Hear me zzzzzzzzp!
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #5 on: February 21, 2012, 06:48:22 am »
Sies maar dis lekker!
I don't always drop my bike, but when I do, I prefer to drop her in front of a crowd
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #6 on: February 21, 2012, 07:06:33 am »
Lekker Allie man!! Ek moet se....jy is een van die min ouens wat regtig hulle BOF's gebruik en ry...en gereeld ook. Lyk nie asof jy bang is vir kattekak nie!! Hou so aan!  :thumleft:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Bosparra

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 648
  • **Living to Dual**
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #7 on: February 21, 2012, 09:45:15 am »
Mmmmmm...dit lyk moerse lekwar!!!! :thumleft:
Previous Bikes:
Yamaha DT 125
Yamaha 200 Blaster
Yamaha WR450
Yamaha YFZ 450 BMW1150GS
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,841
  • Thanked: 419 times
    • dustriders.co.za
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #8 on: February 21, 2012, 09:56:55 am »
Eish daai rooi klei .............onvoorspelbaar. :biggrin:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline GSLaaitie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,169
  • Thanked: 7 times
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #9 on: February 21, 2012, 10:02:54 am »
Eish daai rooi klei .............onvoorspelbaar. :biggrin:
True story. Sulke nat rooi grond maak met jou nes hy goed dink! Maar dis moerse fun as jy dit lewendig daar uit maak! :thumright:
Beer isn't the answer. It's the question. The answer, is Yes!

True story
 

Offline WP

Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #10 on: February 21, 2012, 12:16:42 pm »
Baie nice! Dit lyk soos 'n lekker trip!
 

Offline Spore

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 434
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #11 on: February 21, 2012, 12:27:26 pm »
Lekker trip en mooi fotos - dankie! :thumleft:
Courage without conscience is a wild beast...
 

Offline Brandt

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,496
  • Thanked: 1 times
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #12 on: February 21, 2012, 12:47:50 pm »
Lekker. Kan julle dalk die roete opsit? Dankie  :thumleft:
 

Offline wolfman

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 205
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #13 on: February 21, 2012, 01:49:04 pm »
Lekker Alwyn! Daai GS like nie van klei nie
 

Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,593
  • Thanked: 324 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #14 on: February 21, 2012, 01:55:58 pm »
Baie nice julle :thumleft:  het ook al daaraan gedink om so treinspoor trip te vat
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #15 on: February 21, 2012, 05:04:35 pm »
Sal die track opsit sodra ek tuis is vanaand...  :ricky:

@ Carrots... ek geniet die BoF... kwaai baie!  :deal: en die BoF is eintlik n moerse capable fiets. . .  :pot: :mwink:  Moet se ons is nou n lekker groep wat saam ry... is seker die rede dat ek nie bang is nie want weet daar is baie hande wat kan optel!?  :imaposer: :imaposer:

Vra vir sekere mense wie was seer (KTM) na die naweek se trippie en wie nie (BMW) ?  :peepwall: hehehe Wesley se mos dis n SOFA!!!  ::)

Daar is ook n roete wat van Mamelodi na daai kant loop... sal hom ook eendag gaan doen :mwink:
« Last Edit: February 21, 2012, 05:06:37 pm by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Marnus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 969
  • Yeeeeehaaaa!
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #16 on: February 21, 2012, 09:27:31 pm »
Ag Alwyn... die KTM maak net die arms seer... soos jy moet VASHOU!!!!  :P
 

Offline WP

Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #17 on: February 22, 2012, 09:54:03 am »
Ag Alwyn... die KTM maak net die arms seer... soos jy moet VASHOU!!!!  :P

Ware verhaal... :thumleft:
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Carolina toe, spoorlangs. . .
« Reply #18 on: February 24, 2012, 11:45:17 am »
  :laughing4:  gmph... whatever...

Track is aangeheg. . .
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle