Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike Photos Added  (Read 4091 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #20 on: February 21, 2012, 03:52:58 pm »
LEM

Dis my hele punt. Ek gebruik 'n 1982 Diesel mercedes, en dan een van die dae die RE vir AL my travels, en dit bestaan meesal uit grondpaaie uit.

Ek dink meeste masjiene is in staat om BAIE dinge te verrig, maar daar moet motivering van die drywer se kant af kom. Ek kan miskien nie orals gaan waar 'n 990 of 1200gs kan nie, maar ek sal wel ander plekke sien
merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline Crossed-up

  • Pangaman
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha XT500
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,867
  • Thanked: 123 times
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #21 on: February 21, 2012, 03:53:18 pm »
Cool bikes!
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,229
  • Thanked: 1031 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #22 on: February 21, 2012, 03:53:49 pm »
Lyk of daar n happy button is? :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #23 on: February 21, 2012, 03:55:52 pm »
Chris

Happy Button EN Mikuni Fuel injection!

Geen meer rof idle en choke met punte en dinge nie

Ek dink ook enige DS bike MOET 'n kickstarter he, vir ingeval van nood.
Jy weet nooit wat gebeur langs die pad as jy solo is nie
merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline Lem

Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #24 on: February 21, 2012, 03:56:04 pm »
dappermuis, dalk het ek die kat aan die gat beet, dalk was jy die een van wie Garth gepraat het as "jong koper"

toe ek onlangs deur Franschoek gery op n sondagoggend, en ek moet se, om so 14 Enfields ingeryg te sien staan is nogal baie mooi. dis n groot trekpleister vir my, en my verloofde like ook die idee, en is net so mal oor die gentleman's bikes.
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Diesel & Dust

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,551
  • Thanked: 4 times
  • As die koppie klein is kak die hele lyf!!!
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #25 on: February 21, 2012, 03:57:10 pm »
wat die handelaar nice maak, is dis 'n proper bike shop, nie 'n donnerse boutique met skylites, glasportale en winkelpoppe nie.
 
dit lyk so skoon soos 'n restaurant daar, want hulle het planne om n coffee shop in die winkel oop te maak.


Dis funny :ricky:
I'll take the high road. You take the psycho path...
 

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #26 on: February 21, 2012, 03:57:36 pm »
Lem

Laat weet as jy nog 'n 'trou fiets' nodig het.

Jinne, die outjies is moerse foto genies
merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline Lem

Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #27 on: February 21, 2012, 03:58:42 pm »
LEM

Dis my hele punt. Ek gebruik 'n 1982 Diesel mercedes, en dan een van die dae die RE vir AL my travels, en dit bestaan meesal uit grondpaaie uit.

Ek dink meeste masjiene is in staat om BAIE dinge te verrig, maar daar moet motivering van die drywer se kant af kom. Ek kan miskien nie orals gaan waar 'n 990 of 1200gs kan nie, maar ek sal wel ander plekke sien

wel, 'n riding buddy van my het onlangs sy KLR verkoop, omdat hy te min met hom by grondpad ry uitgekom het,  na sy sin. toe kry hy sy military green Enfield so ongeveer twee weke gelede. Nou commute hy daagliks tussen Paarl en Stellenbosch in styl. Dalk het jy hom al ontmoet, Deon Blaauw.  
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Stofdonkie

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,562
  • Thanked: 19 times
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #28 on: February 21, 2012, 04:03:32 pm »
Smaak my Old School is besig om vinnig baie cool te word.


Old's Cool   :mwink:
Carpe BM.
 

Offline Lem

Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #29 on: February 21, 2012, 04:10:10 pm »
Smaak my Old School is besig om vinnig baie cool te word.


Old's Cool   :mwink:

Slow...is the new fast
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Boerie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 917
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #30 on: February 21, 2012, 08:21:58 pm »
sover ek dit het wil mother hier op die forum syne verkoop. ek eye baie daai RE in wekker straat
« Last Edit: February 21, 2012, 08:34:13 pm by Boerie »
GS1150
YFZ450
 

Offline Africanus

Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #31 on: February 21, 2012, 09:25:14 pm »
Waars daai shoppie in S-Wes presies?


Die goed laat my dink aan ou 303's, carbon steel Joseph Rogers knipmesse en daai Land Rovers wat se ligte so bymekaar staan.

 
 

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #32 on: February 21, 2012, 09:40:19 pm »
Just not land rovers.. Please!

The shop is in Somerset business park, right next to the N2, close to a train bridge? Sorry I do not know the exact address.
merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline landieman

Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #33 on: February 21, 2012, 10:02:42 pm »
stem saam!donners mooi
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,031
  • Thanked: 82 times
  • I crash like a champ!
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #34 on: February 21, 2012, 10:09:14 pm »
Ek het een.
Myne is die ouer motor met aparte ratkas.. hy's kuk stadig. 90KM/h max.

Maar mens behoort 'n sleepwa te trek teen 90km/h ook. Die bike het oraait torque.

Ek moes maar 'n Husaberg 550 koop.. anders sou my tottie gekrimp het met tyd  :eek7:

Mense neem foto's terwyl ek ry.. hulle shmaak hom  :3some:
Nuwe motor:

Ou motor is mooier:
« Last Edit: February 21, 2012, 10:23:32 pm by dirtWarp »
 

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #35 on: February 21, 2012, 10:17:24 pm »
Dirtwarp, my vorige bike was ook 'n 'berg FC550, daai ding is iets anders!
merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,031
  • Thanked: 82 times
  • I crash like a champ!
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #36 on: February 21, 2012, 10:18:39 pm »
Dirtwarp, my vorige bike was ook 'n 'berg FC550, daai ding is iets anders!
Het hy jou totter langer gemaak?  8)

Hulle is mal bikes daai. Ou Runner het 'n FE650 gery so ruk terug; 176KM/h op GPS, dans daar nog plenty krag en throttle oor in 6de.
Hy reken jou oee traan agter jou goggles  :ricky:
« Last Edit: February 21, 2012, 10:22:21 pm by dirtWarp »
 

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #37 on: February 21, 2012, 10:24:51 pm »
Elke keer as ek hom gestart het! Daai is 'n baie mean bike, jy sal nie spyt wees nie. As jy weet wat jy doen, kan jy deur al 6 ratte wheelie, sonder clutch. Ek wou DS build gedoen het met hom. Ekt ook een keer 600km trip gedoen in 2 dae, maar die gearing moes vernader word, want die groot sprocket teen 80 het my klaar gemaak. Die seat is ook nie juis comfy nie. MAAR seker die enigste mx bike wat hom sal kan vang is CR/KX 500 NIKS anders nie.  'N vriend met 'n 300ktm en 'n ander met CRF450 het baie berg stof geeet
merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,031
  • Thanked: 82 times
  • I crash like a champ!
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #38 on: February 21, 2012, 10:32:16 pm »
 :thumleft:
Ja ek moet hom ook nog langer rat, die ding wil net wheelie die heeltyd, dis awesome  :drif:
 

Offline BlueBull2007

  • Caribbean
  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Other
  • Posts: 10,475
  • Thanked: 461 times
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #39 on: February 22, 2012, 06:41:52 am »
Lekker Dapper Muis!! :thumleft:

Let see some pics of the bike and your mods if you can please.
Rally nut. What could possibly go wrong?
Living the Rally Dream - Ride Report
Current bike: KTM 350 EXC   Previous bikes:  2010 WR450F, 2006 KTM450EXC,KTM 450RR, BMW800GS, KTM450EXC, BMW650 GS, BMW650 Dakar, and Honda XR250