Pietcoke
Race Dog
- Joined
- Nov 24, 2008
- Messages
- 1,989
- Reaction score
- 0
- Location
- Worcester, Western Cape
- Bike
- BMW (all models)
Nou ja soos dit moet wees moet “Attie“, my onlangs aangeskafte African Twin so bietjie op sy “ontblomming” trip geneem raak. (Wanneer laas het jy daardie woord gehoor.......hahaha) >
Soos in die verlede het die idee tussen twee maatjies begin en gou, gou het hierdie aksieplan gegroei tot ons 13 man sterk was. Die pakkie het bestaan uit: Myself (Pietcoke);Fourie (Oom Foe-rie); Marius (Rassie GS800); Andrie (V-Strom); Japie (Ouman); Johan (Mnr. Ys); Gerard (Knobbly); Gerrit (Ball and Chain); Ossie (Snafu); John (Arfar); Michael (Piston); Andre en Christo (Lekkertjie en dis nie ’n FORUM naam nie). :mwink:
Saterdagoggend het die 7 manne van agter die berg mekaar ontmoet by Butterfly World en gekom tot by Ultra-City Worcester waar hulle ons klomp Worshonne gekry het vir ’n Brekie. :biggrin:
Ball and Chain
Arfar en Snafu
Oom Foe-rie, Mr. Ys en V-Strom
Let op die “Pink Drinks”……………Carrots…………Eat your hart out. :drif:
Vroeg in die oggend en die GEES loop hoog. :biggrin:
V-Strom en Ouman…………..selfs sy hempie sê so. :thumleft:
Die manne begin opsaal……..
Oooo my moer…………waarin begewe ek my nou…..My vrou het my gewaarsku!
En toe vat ons die pad. Die idee was om vanaf Worcester te ry na Stilbaai met soveel moontlik stofpad as moontlik. Ons algemene roete vir Saterdag was Worcester - Mc Gregor – Stormsvlei – Protem – Oor die Pond – Witsand (vir Lunch) – Vermaaklikheid – Puntjie – Blombos - Stilbaai
Oom Foe-rie
V-Strom op ’n KTM…………….Jy sal moet gatkruip iewers by ’n MOD. vir ’n Name Change tjom.
Nobbly
Piston en RassieGS800
Arfar en Christo
Andre en Ball and Chain
Mnr. Ys
Snafu
En my AWESOME buddy………………..Attie. Die BESTE ryding op 2 wiele. Ek gee nie om wie wat sê nie! :drif: :drif: :drif: :drif:
Word vervolg........................