Lane Splitting issue???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

WP

Race Dog
Joined
Sep 27, 2011
Messages
2,182
Reaction score
9
Location
Pretoria East
Bike
KTM 990 Adventure
Ek was nou net op die interwebs besig om te kyk vir versekeringskwotasies toe ek op hierdie outjie afkom...

Lees die 2de bullet op hierdie link...

https://www.virseker.co.za/motorfiets-versekering.html

Volgens hierdie ouens maag mens nie "lane split" nie?

Is daar 'n seker website, waar dit die presiese reels omtrent lanesplitting deurgee?
 
Top