Boegoe babalas !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

briv

Race Dog
Joined
May 3, 2006
Messages
2,811
Reaction score
98
Location
Bel-in-die-wil Cape Town
Bike
KTM 990 Adventure
Goeiedag L,



Dankie vir die terugvoer â?? Dit is â??n teleurstelling dat ons dit nie gemaak het nie, maar soos jy noem volgende jaar is weer op die horison.



Wanneer word julle jaarlikse saamtrek gehou gewoonlik? Wanneer begin julle reeds met beplanning? Kan ons volgende jaar teen die datum wat julle beplanning aanvang neem asseblief die geleentheid ontvang om â??n voorlegging aan julle te doen, hetsy in persoon of per elektroniese konferensie?



Ontvang graag terugvoer op bogenoemde, en so ook bespreking vir â??n besoek aan Boegoebergdam, waarby ons graag met â??n konsep voorlegging sal begin.



Groete

Tobias J Nortjé
Chief Executive Officer

Boegoeberg WUA
+27 82 377 8585 (c)
[email protected]




--------------------------------------------------------------------------------


Sent: Wed, 15 Aug 2007 11:22
To: Tobias J Nortjé
Subject: FW: Boegoebergdam..!



Tobias die stemmery het toe gegaan vir Hogsback

Sal weer probeer vlg jaar

Groete

L

Ns dalk kom ek sommer alleen vir julle kuier !



 
Top