Lanklaas iets moois gesien op hierdie thread.
Ek het hierdie mooie meisie met die selfoon afgeneem in die digte verkeer in Hi Chi Min City... of te wel Saigon in Vietnam. Daar is miljoene van hulle.
Die Vietnamese jong girls moet die mooiste mense op die planeet wees. Net jammer hulle word nie so mooi oud nie.
