Sien julle mods nou wat gebeur as julle Wayne ban???

Geen Wayne geen mooi dag nie!!!!!!!!

Nie vir ons nie en selfs ook nie vir julle nie nę!!

Vat so!!! Nou moet julle ook die kosbare moderator tyd gebruik om nou self julle eie "Girsl met fietse en drankies" fix te loop soek!!
