Skinny, ek het verlede week 'n jacket vir my vrou gekoop, net om later uit te vind jou shop is reg langs die shop waar ek gekoop het!
Ek kom nie genoeg in JHB om weer daar aan te doen nie! DAMN, jy het sulke nice jackets op jou website!
Ek het moerse nice stuff vir girls - gloves, jackets, leer broeke, camo's, etc! Ek het selfs hoe-hak biker boots!!! Ek moet nog alles op die website laai, maar met die maak van hierdie kalender het ek net nog nie daarby uitgekom nie.
Ek verkoop ook mans gear - teen die beste pryse in SA - vra net! 
Thanx!
As ek weer in JHB kom (skuus, arriveer!) sal ek daar aandoen, het die location gesave op GPS, ek sal hom kry!
Terloops, daai hoë hak boots, is hulle op die site? Kry jy hulle in 'n ladies size 8, oftewel 43 in bike terme? Ek het 'n lang girl met moerse voete!