Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: A GREAT LITTLE ADVENTURE  (Read 1128 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
A GREAT LITTLE ADVENTURE
« on: March 16, 2012, 08:24:45 am »
“Kom ons gaan die naweek Oasis toe”, kom die bb
“Jaaaaaaaa!  Ek’s game!” is die reply

Nou ja, toe maak ons so.  Saterdag oggend redelik vroeg het Nismark en Dusty Rusty toe pad gevat na Oasis in die Sederberge.  Die huisdiere het gemengde gevoelens daaroor gehad. 

Rambo wou he Asjas moes by die huis bly vir “pilowtalk”
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #1 on: March 16, 2012, 08:27:05 am »
Tinkels  was ontsteld.  Dit het beteken dat sy vir ‘n dag sonde ‘n tuna happie sou bly.   
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Sir Rat

  • So it begins.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,238
  • Thanked: 1 times
  • Sir Sir Sir
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #2 on: March 16, 2012, 08:46:53 am »
  Wanne wys jy die motorfietse en grond paadjies?   :peepwall:

 

Offline YamaV

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Western Cape
  • Posts: 575
  • Thanked: 4 times
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #3 on: March 16, 2012, 08:52:42 am »
  Wanne wys jy die motorfietse en grond paadjies?   :peepwall:



Haha!  :imaposer:
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #4 on: March 16, 2012, 09:14:39 am »
Ek gaan net-nou wys hoe jy uit die kas geklim het.  Was gou in 'n meeting.
Hou vas. 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #5 on: March 16, 2012, 09:17:50 am »
Bungi wou weet wie het sy toestemming gevra
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #6 on: March 16, 2012, 09:20:58 am »
En die honde was depro omdat hulle nie kon saam
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #7 on: March 16, 2012, 09:23:06 am »
Maar die blou gevaarte en die klein rooi buksie was reg om die pad te vat, en so ook ons!
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #8 on: March 16, 2012, 09:24:26 am »
Natuurlik was die  twee Wilddog puppies, Roefels en Asjas ook reg vir die rit. 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #9 on: March 16, 2012, 09:27:16 am »
Van Bellville af het ons deur  Durbanville op die Slent pad in Wellington se rigting gery. 
Ek weet nie wie nog so is nie, maar na ‘n week van teerpad commute neem dit mens soms ‘n paar kilometer van grondpad om weer in jou stofsokkies te kom.  Hierdie keer,  het dit nogals ‘n bietjie vinniger geneem.  Die lorries en bakkies was ook op hul pos om verby jou te ry en jou in ‘n stofwolk te los.    ‘n Gedeelte van Slent pad het tans ‘n lekker dik laag sand langs die kant van die pad.  Die een ding wat nie nie lekker sou wees nie, sou wees om in ‘n stofwolf te beland, meer na die kant van die pad toe te ry om uit die pad van ‘n trok of bakkie te bly en ‘n onverwagte sand  wiggle- waggle te kry.  Gelukkig het die oggend koffie gehelp en ek was wakker. 
Dit was ‘n lekker stukkie grondpad! 

Van daar af het ons ‘n baie mooi teerpad gery wat langs plase  gekronkel het tot by Wellington.  Het ook oor ‘n  historiese nasionale monument brug, die Lady ……(ek kan ongelukkig nie die naam onthou nie) something brug gery.  ‘n Mooi soliede staalbrug.  Dit voel mos altyd lekker om oor ‘n mooi brug te ry. 

Wellington,  was self in rep en roer.    Dit was duidelik “Sate’dag” en al wie leef en beef was daar van die plaas af om shopping te doen.     Die atmosfeer kon mens maklik  optel.  Dit het gevoel soos ‘n kerkbasaar of skoolkonsert toe jy nog 6 was.  Verder in die pad af het ons verby ‘n stokou roomkleurige plaasbakkie gery wat stadig deur die staat beweeg het met ‘n kinder orkes wat agter dit gemasjeer het.  Ek onthou dat op een van die outjies se plakkate “blikskud vir bybles of blikkies vir bybels “ geskrywe was.   Die een kind se gesig het my so opgeval.  Dit was sy “moment”.  En al was die mannetjie klein het hy blinkoog en breeborsie sy drom geslaan dat dit klap.    Ek wens so ek kon ‘n foto neem van dit.  So iets sien mens mos nie meer elke dag nie. 
Na ‘n paar happies chillie bites het die bikes se neuse in die rigting van Bains Kloof pas gedraai.  Dit bly maar ‘n bekoorlike pas,  met een of twee bedrieglike draaie.  Nadat ons oor die pas is,  was ons oppad na Nismark se ouers in Ceres vir ‘n vinnige “hallo” en koffie”.     Dis altyd lekker om daar te gaan inloer.  Hulle is beslis my gunsteling oom en tannie!
Na die vinnige inloer was ons reg vir die pad Oasis toe.  Man, maar die klein 125 ry lekker!  Veral oor die Glydo pas. 

Ons was al ‘n paar keer verby Boplaas oppad Oasis toe in die verlede.  Die plek het nogals ‘n bietjie geskiedenis:  die Afrikaanse digter, Boerneef is mos op daardie plaas gebore.  In iets soos 1743 is dit aan die eerste Van Der Merwe toegeken.  Dis nou al vir 12 generasie in besit van die familie!   
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #10 on: March 16, 2012, 09:30:55 am »
Dit was nie meer ver se ry nie, toe kry ons weer gondpad en  begin die Sederberge binne te ry. 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #11 on: March 16, 2012, 09:34:13 am »
Snaaks hoe ‘n mens kan wees.  Die een oomblik is alles honkey dorey en sodra jy loserige fyn gruis onder jou bande voel raak jy skrikkerig vir die draaie.  Terwyl ons die bergpas uit is, het ek net besef ek het oefenig nodig! 
Ons het veilig in Oasis aangekom.  Dit was tyd om die bootse en gear uit te trek en langbeen op die gras te sit.  ROV Rat was klaar daar en ons was lekker verras om vir Boere en sy mooi Boerpadda ook daar te kry.  Die res van die middag het ons rondgeplas in die swembad, saamgekuier  en natuurlik uitgesien na aandete!  En was dit nie heerlik nie!  Teen 9 uur was ek trommeldik geeet en wou na droomland toe gaan.    10 Uur se kant het die manne se water ook begin  laag raak.
Die Sondag het belofte ingehou.  Die manne het gepraat van langpad om Ceres toe te ry, afhangende van hoe goed ek terugry uit die Sederberge uit. 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #12 on: March 16, 2012, 09:36:27 am »
 :D
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #13 on: March 16, 2012, 09:39:03 am »
Oasis se grassnyertjies was al vroeg aan die werk die Sondagmore.  Dis te oulik om hulle langs jou tent te hoor bler.    Ek sou baie graag een van die lammetjies wou saamneem huis toe. 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #14 on: March 16, 2012, 09:40:50 am »
Die maan wou ook nie gaan slaap nie.  Het seker geweet dit gaan ‘n mooi dag wees
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #15 on: March 16, 2012, 09:43:00 am »
Na ontbyt op die stoep het ek solank gery.  Berguit.  Die manne sou my op die kruin ontmoed en dan sou ons vandaar af saam afry.  Ek was seker so 40 sekondes bo, toe kom Nismark al. 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #16 on: March 16, 2012, 09:44:57 am »
Van hier af sou dit afdraand gaan.  Ek was noglas skrikkerig.  Gewoonlik as ek die pad moes afgaan het ek gedeathgrip vir ‘n vale.  Ek het ‘n bietjie van ‘n probleem met hoogtes.  Stadig maar seker raak dit egter beter.  Ek was toe nie so bang nie!  Nismark het my so mooi gehelp.  So af en toe het  hy vir my “draai, draai, draai “ skree as ek die voetpeg meer moes trap en dan was daar ook ‘n “los die briek” .  Dit was nogals moeilik.  Aanvanklik het hy my geleer om die voor en agterbrieke te wissel as ek styl afdraandes gaan.  Nou was dit “los die briek!”   En dan skree ek terug:  “ek los! ek los” Nie paniekerig nie.  Net onseker.  Hoe verder ons berg af geraak het hoe beter het dit gegaan.  Soveel so dat ek begin oopmaak het op van die afdraande. Te lekker.  Ek onthou iewers het die manne langs die pad gestop en ek het net gestop om te se ek ry aan.  Hulle sal my tog maklik vang.  En op die oop reguit grondpad, toe maak ek oop!  Hehehe!  So 80, sommige plekke 90, meerkatjie styl.  Mooi om die draaie die regte ding gedoen. 
Toe stop ons by die pad wat na Rietvlei toe inloop.  Na ‘n break van jelly slangetjies eet toe hoor ek die saak is reg, ons ry langpad huis toe, Katbakkiespas om.  Toe ek dit hoor toe se ek net manne, kry my langs die pad ek ry solank.  En daar gaat ek! 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #17 on: March 16, 2012, 09:47:12 am »
Die kondisie van hierdie vreemde pad was baie goed.  Eers reguit.  En dan begin dit stadig te kronkel en steiler word.  So met die terugkyk terwyl ek ry in die stilte was dit ‘n prentjie mooi uitsig.  Ek het gestop om foto’s te neem.  Ek het skaars gestop of Nismark was alweer daar! 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #18 on: March 16, 2012, 09:50:23 am »
Ons ry verder, Katbakkies wag!

Groot was my verbasing toe ek sien Katbakkies is ‘n geteerde pas.  Ook maar goed so, want daar was ‘n steil  koppie wat ons moes uit.  Die xr’tjie het hard gewerk in eerste rat. 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: A GREAT LITTLE ADVENTURE
« Reply #19 on: March 16, 2012, 09:52:17 am »
Na die pas was ons ewe skielik op ‘n platoe   Ek het nogals gewonder hoe op aarde ons die styl pad anderkant gaan afkom en is dit grond of teer.  Dis was toe ‘n lieflike lang grondpad.  Total awesomeness! Ek wens ek kon foto’s wys van die uitsigte wat ons alles gesien het, maar my ou bb’tjie se foto’s sou dit nooit kon justify nie.  Ver onder op die horizon kon mens die lang pad na Calvinia sien.  Karre het stofwolke opgeskop daar doer onder en dit het soos rooksyne oor die pad gehang.  Toe raak die pad weer teer.  Welkom by Skitterykloof pas.  Sou graag die naam van die pas wou uitvind.  Of die mense het in die outyd geskud dat hul tande klap toe hulle daar af was,  of was dit dalk ‘n skuitery  omdat die pad angswekkend was?  Ek wonder! 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/